Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Beaulieu (Witpoort) (10)
Carlswald (7)
Crowthorne (5)
Glen Austin (9)
Glenferness (2)
Kyalami A.h. (10)
Witpoort (6)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (14)
Lodges (3)
Hotelle (3)
Gastehuise (27)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Midrand

4.4 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Midrand van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Midrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Midrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midrand selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Midrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Midrand Selfsorg-eenhede

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 018
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Willaway, Midrand

Kyalami Creek Luxury Apartments is in die hartjie van Midrand geleë en bied moderne selfsorg-gastekamers wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Elke eenheid het ’n kombuis wat toegerus is met ’n stoof en oond,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Centurion, Midrand

La Maison is in 'n luukse en veilige landgoed in Centurion en bied gehalte selfsorgverblyf. Die verblyf is ideaal geleë vir sakereisigers, vakansiegangers of gaste met familie in die hospitale daar naby. Die eenhei...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Witpoort, Midrand

Filmerton Guest Lodge is in die voorstad genaamd Kyalami A.H. in Midrand, Johannesburg geleë. Die lodge bied gehalte-akkommodasie wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Die 3 pragtige gastekothuise v...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kyalami, Midrand

Pine Tree Lodge is op 'n weelderige perdelandgoed geleë en bied gemaklike 3-ster-verblyf of jy nou vir besigheid of plesier besoek. Ontspan om die swembad en neem die natuurskoon en pragtige tuine in, of wandel op ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR440
R352
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midrand

The Wodehouse is in die Randjesfontein Perdelandgoed geleë en bied basiese selfsorgverblyf in 'n selfsorg-eenheid met 'n ruim slaapkamer vir 2. Daar is ook 'n boonste eenheid met 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carlswald, Midrand

Corporate Executive Apartments at Jackal Creek Estate bied luukse, volledig toegeruste selfsorgwoonstelle vir sakelui, konferensiegangers en internasionale toeriste wat op soek is na kort- of langtermynverblyf. Aard...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Centurion, Midrand

Loeloeraai bied oornagverblyf in 'n pragtige sekuriteitslandgoed in Centurion. Dit het 'n ideale ligging naby hoofweë, restaurante, hospitale, winkelsentrums en die lughawe. Die eenheid het 1 slaapkamer met slaapp...

25% af Naweke!
VanafR1 640
R1 476
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Carlswald, Midrand

Kyalami Equestrian View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige en privaat woonstel op 'n stil landgoed in Kyalami. Die ligging van die woonstel bied toegang tot plaaslike besigheidsparke en konferensiesentrum...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 322
R1 190
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Witpoort, Midrand

Kyalami Beaulieu Haven Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tuinhuisie met 1 slaapkamer. Die kothuis is op 'n residensiële eiendom in Beaulieu Country Estate in Kyalami, Johannesburg geleë. Die hu...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Centurion, Midrand

Heritage Hill Apartment is in 'n veilige landgoed in Centurion geleë. Daar is museums, naweekhandwerkmarkte, 'n lugmagbasis, uitstekende winkels en 'n pragtige werkende suiwelplaas in die omgewing. Centurion bied d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Midrand selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Midrand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Midrand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za