Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Monte Vista

4.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Monte Vista van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Monte Vista besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Monte Vista.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Monte Vista akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Monte Vista Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Monte Vista Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Monte Vista

Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Du Toit Selfsorg bied n tuinwoonstel met slaapplek vir 3 mense, ideaal vir familie van hospitaal pasiënte. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbel- en enkelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en ...

Vanaf
R375
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Welgelegen , Wes-Kaap

Studio on Bordeaux is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Welgelegen. Dis ideaal naby Panorama MediClinic, restaurante, wasserye en 'n supermark geleë. Verblyf beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Amies Self-Catering Apartments is in Panorama in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë, net 12 km vanaf die Kaapse lughawe en loopafstand van Panorama Medi Clinic af. Panorama is bekend daarvoor dat dit 'n gr...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Edgemead, Wes-Kaap

Camelot on Bridekirk is 'n selfsorghuis in die boomryke voorstad Edgemead in Kaapstad. Die eiendom is ongeveer 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 20 km vanaf die sakekern geleë. Dié gemaklike huis het...

Vanaf
R2 394
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Modern Luxury Apartment is vas aan 'n huis in Welgelegen in Parow, maar dit het sy eie ingang. Die eiendom is aan die voet van die Tygerbergheuwels, 5 minute vanaf Panorama Hospitaal en naby Plattekloof Winkelsentru...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

Angel's Corner is 'n gerieflike gastehuis is Parow-Noord, in die noordelike voorstede van Kaapstad. Verblyf word in 3 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel gebied. Daar is 'n eenheid vir 4, 5, en 3 gaste. Elke...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Trixie Self Catering Studio Apartment is in Parow in Kaapstad geleë. Die eenheid is naby die GrandWest Casino en Entertainment World, Ratanga Junction-pretpark, Tygervalleisentrum en Willowbridge-inkopiesentrum. D...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edgemead, Wes-Kaap

Studio on the Crescent is ’n woonstel op die eienaar se perseel in Edgemead, een van die vele tuinstede van Suid-Afrika. Die instansie is tussen die N7 en N1 geleë, en is slegs ’n paar minute se ry van Canal Wa...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Goodwood, Wes-Kaap

Lady Annie's Guesthouse is geleë in die Noordelike buurt van N1 City, Goodwood in Kaapstad. Lady Annie's is sentraal geleë van alle hoeke van die Kaapse Skiereiland, en ons roem onsself op die persoonlike aandag ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Goodwood, Wes-Kaap

N-One Self Catering bied selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense in Goodwood. Elke oopplan-eenheid is gerieflik ingerig en het 'n dubbelbed of enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za