Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Monte Vista

4.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Monte Vista van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Monte Vista besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Monte Vista.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Monte Vista akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Monte Vista Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Monte Vista Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Monte Vista

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Heldersig Cottage is geleë in die pragtige woonbuurt Panorama teen die voet van die Tygerberg. Die kothuis is slegs 20 km van Kaapstad af en bied die ideale blyplek vir vakansiegangers en sakelui. Die bekoorlike ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Goodwood Estate, Wes-Kaap

Perfekte Plekkie bied gerieflike selfsorg-verblyf op die Goodwood Landgoed. Gaste kan Perfekte Plekkie vir 2 of Perfekte Plekkie Tussen Familie bespreek. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Perfekte Plekkie vir 2 ...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

Dolliwarie Guest House bied verblyf in die noordelike buitewyke van Kaapstad in Panorama. Dié veilige en rustige woonbuurt is naby die middestad en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 7 kamers. Elke kame...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Villa Marcos is in 'n rustige doodloopstraat in Panorama in Kaapstad geleë. Dié blyplek het die ideale ligging naby snelweë, Panorama Hospitaal, winkelsentrums en die lughawe. Daar is slaapplek vir 2 gaste in di...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

The Thorn Tree bied selfsorgverblyf in Panorama. Dis 15 minute se ry van die lughawe en Kaapstad se middestad en 1 km van Panorama Medi-Clinic af. The Thorn Tree is ideaal vir enkelreisigers, paartjies of gesinne wa...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

50 on Theal B&B is in 'n stil residensiële woonbuurt in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. 50 on Theal B&B bied 2 dubbelkamers in die eienaar se huis. Die kamers is ingerig met 'n dubbelbed in elk. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Plattekloof, Wes-Kaap

Butler Mansion is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad in Plattekloof geleë en bied luukse verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of vir vakansiegangers. Die verblyf bestaan uit 2 en suite-slaapkamers wat e...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Parow, Wes-Kaap

Cape Dawn Guest House is in Parow-Noord. Dié ligging is maklik van die N1 af bereikbaar en dien as die ideale basis vanwaar Kaapstad verken kan word. Daar is so baie in die Moederstad te sien en te doen, soos Tafel...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bothasig, Wes-Kaap

TLC Self-catering Guest House is 'n vakansiehuis in Bothasig, Kaapstad. Die perseel is die ideale basis vanwaar gaste die verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede kan verken. Dié dubbelverdiepinghu...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Self-catering at Plattekloof bied verblyf in 'n woonstel wat op die eienaar se perseel is. Dit is die ideale basis vanwaar mens die verskeie besienswaardighede in en om die Noordelike voorstede van die stad kan verk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za