Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Monte Vista

4.7 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Monte Vista van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Monte Vista besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Monte Vista.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Monte Vista akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Monte Vista Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Monte Vista Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Monte Vista

15% af Aanbod!
VanafR825
R701
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Getaway Self-Catering Panorama bied selfsorgverblyf in Panorama in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Die eienaar woon ook op die perse...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

The Pebble Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Panorama. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n driekwart- en enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n inloopstort. Daar is 'n TV met Netflix in d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Plattekloof

Vergenoegd is in Panorama geleë, net 200 m van Panorama MediClinic af. Vergenoegd beskik oor 2 eiendomme langs mekaar. Verblyf word in 4 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het en 'n enkelwoonstel met slaappl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Panorama, Wes-Kaap

Cornerstone Guesthouse is in Panorama in Kaapstad geleë. Verblyf word in 5 individuele kamers gebied. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die badkamers het elkeen 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer 'n y...

Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Die Peperboom is 'n gastehuis in 'n stil woongebied in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dit is naby Panorama Mediclinic en mediese sentrums, en net 16 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die gastehuis besk...

Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Du Toit Selfsorg bied n tuinwoonstel met slaapplek vir 3 mense, ideaal vir familie van hospitaal pasiënte. Ons neem tans nie besprekings vir net 1 nag nie. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbel- en...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

Lyronne Guest House is in 'n rustige woonbuurt in Parow-Noord in Kaapstad geleë. Die gastehuis is naby die N1 geleë en bied dus maklike toegang tot hoofweë, gewilde besienswaardighede en winkelsentrums. Verblyf ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Welgelegen , Wes-Kaap

Studio on Bordeaux is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Welgelegen. Dis ideaal naby Panorama MediClinic, restaurante, wasserye en 'n supermark geleë. Verblyf beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vi...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Amies Self-Catering Apartments is in Panorama in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë, net 12 km vanaf die Kaapse lughawe en loopafstand van Panorama Medi Clinic af. Panorama is bekend daarvoor dat dit 'n gr...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Edgemead, Wes-Kaap

Camelot on Bridekirk is 'n selfsorghuis in die boomryke voorstad Edgemead in Kaapstad. Die eiendom is ongeveer 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 20 km vanaf die sakekern geleë. Dié gemaklike huis het...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]