Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Monte Vista

4.7 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Monte Vista van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Monte Vista besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Monte Vista.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Monte Vista akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Monte Vista Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Monte Vista Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Monte Vista

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in De Duin, Wes-Kaap

VinBoHo bied jou 'n wegbreekplek wat die gevoel van 'n antieke era met 'n moderne kinkel bestempel. Dit is hier waar ons herinneringe bou en waar die atmosfeer rustig en vreedsaam is. VinBoHo het 3 vreedsame lodge...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Duin, Wes-Kaap

Panorama Self Catering 2 bied verblyf in selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense. Al die oopplan-eenhede beskik oor lugversorging, dubbelbeddens, asook en suite-badkamers met baddens of storte. Sommige van...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Edgemead, Wes-Kaap

Nat-Art Accommodation is in Edgemead, 'n luisterryke voorstad van Kaapstad geleë. Dis naby Century City, Montague Gardens, Paardeneiland, Epping, Bellville en Parow. Die perseel bied gaste 'n keuse tussen 2 selfs...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR490
R441
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Welgelegen , Wes-Kaap

Eagles Rest is in die veilige voorstad Welgelegen geleë. Dit is op die drumpel van bekroonde wingerde soos De Grendel, Meerendal, Diemersdal en Durbanville Hills, sowel as 'n kort rit weg van die internasionaal bek...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Goodwood, Wes-Kaap

Accommodation Nachelle is sentraal geleë in Tygerdal/Goodwood in die Noordelike Voorstede. Ons het 3 eenhede en elke eenheid het slaapplek vir 2 of 6 mense. Al ons eenhede is toegerus met dubbelbeddens of enkelbe...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Panorama Self Catering is in Panorama geleë en bied gerieflik gemeubileerde eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Sommige van...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Duin, Plattekloof

Wise's Place is 'n netjiese, losstaande selfsorg-ateljee met sy eie ingang wat in Panorama geleë is en dit bied maklike toegang tot Kaapstad, die V&A Waterfront en wynlandgoedere in en rondom Durbanville. Die eenhe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Welgelegen , Wes-Kaap

Corner Cottage bied verblyf in 'n tuinkothuis op die eienaars se perseel in Welgelegen, Kaapstad. Die huis is baie sentraal geleë en naby winkelsentrums, restaurante, hospitale, skole en snelweë. Die tuinkothuis h...

Vanaf
R280
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Heidel-herberg bied ruim selfsorgverblyf in Parow wat ideaal is vir korttermynverblyf. Die woonstel is stapafstand vanaf die Panorama Mediclinic en die Panorama GVI Onkologiesentrum en daar is verskeie restaurante e...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Dumarl's Cottage is 'n groot selfsorg-tuinkothuis met sy eie ingang op 'n privaat erf in die boomryke voorstad Panorama. Die kothuis is naby die Tygerberg Natuurreservaat. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]