Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Mouille Point

4.6 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Mouille Point van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Mouille Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Mouille Point.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mouille Point hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mouille Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mouille Point Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R2 580
per nag, vir 2 mense
Hotel in Mouille Point

La Splendida Hotel is ideaal geleë op die bedrywige Mouille Point-promenade. Dis Kaapstad se eie platinum-myl en dis net 'n paar minute weg van alles wat jy teen die Atlantiese kus van die stad kan sien en doen. Di...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 27 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Mouille Point

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Hotel in Drie Ankerbaai, Wes-Kaap

The One 8 Hotel is in Bantrybaai in Kaapstad geleë, 'n gewilde internasionale toeriste-bestemming. Die kusstad is bekend vir sy goeie klimaat, natuurlike ligging, ongerepte strande, kunsvlytmarkies, plant- en dierl...

33% af Aanbod!
VanafR2 450
R1 633
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

The Tree House Boutique Hotel is in die moderne, lewendige voorstad Groenpunt geleë. Dit is naby verskeie groot besienswaardighede in Kaapstad, soos die V&A Waterfront, Bo-Kaap, die Kaapse Kwartier, die Kaapstad St...

Vanaf
R2 048
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Ontvlugting is nie net 'n geestestoestand nie. Dit is ook 'n plek by die V&A Waterfront in Kaapstad. The Commodore is 'n 4-ster-hotel waar uitstekende diens en 'n rustige atmosfeer die norm is. Hierdie hotel is la...

33% af Aanbod!
VanafR2 390
R1 593
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Villa Zest Boutique Hotel luukse verblyf en sal jou ontspanne laat voel hoewel jy in die hartjie van Kaapstad se Groenpunt is. Villa Zest is ideaal geleë en bied toegang tot al die bederfies van die stad soos palmr...

Vanaf
R2 024
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Die Portswood is langsaan sy suster-hotel, The Commodore Hotel, geleë. Dit is in die besige V&A Waterfront en ons bied voortreflike verblyf, uitmuntende kookkuns en wêreldklas-diens. Die Portswood is deel van Kaap...

Vanaf
R8 835
per nag (plek vir 2)
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Wat die Queen Victoria Hotel onderskei van al die ander hotelle by die wêreldbekende V&A Waterfront is sy ligging. Die hotel is tussen 'n versameling historiese geboue teen Portswood Road, die hoofpad wat toegang t...

Vanaf
R10 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Dock House Boutique Hotel & Spa is 'n unieke en weelderige juweel in die hartjie van Kaapstad se wêreldbekende V&A Waterfront wat oordeelkundige gaste, hooggeplaastes en sterre eksklusiewe akkommodasie en persoonli...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Sugar Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Groenpunt, Kaapstad. Die hotel is ideaal naby talle sake- en ontspaningsgeriewe Dié hotel bied 8 kamers wat uniek versier is. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Seepunt, Wes-Kaap

Winchester Mansions is teen die gewilde Seepunt-promenade geleë met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Dit is net enkele minute van die V&A Waterfront af, en 'n gratis pendeldiens soontoe word aangebied. Die oors...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za