Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Eden Safari Country House

"Deurloop van werkers (voetgangers) is kommerwekkend. "

Aerorand, Mpumalanga

Pride Rock Accommodation

"Ek kan nie veel sê oor besienswaardighede nie, dis lekker sentraal en mens kan uitry na ander plekke. "

Dullstroom, Mpumalanga

Mahanaim

"Dullstroom is oulik en snaaks om oor te bly vir 'n dag of twee. Maar dis 'n plekkie waardeur mens ry omdat jy op pad is na iewers beter. Die uiteet opsies in Dullstroom is wel enige foodie se droom, en behoort deeglik verken te word. Gaan besoek beslis op 'n leë maag. Die Mastercard gaan seerkry, maar magtag, 'n mens leef net een maal. Eet is lekker, baie eet is baie lekker."

West Acres, Mpumalanga

Casa Tomar

"Baie goed geleë naby groot winkelsentrums. Baie stil en rustige area."

Ermelo, Mpumalanga

Kralinbergh Guest House

"Die padtekens in die dorp is swak."

Marlothpark, Mpumalanga

Buffalo Chalets Marloth Park

"Die tuisnywerheid in Marloth Park het die lekkerste koeksisters en die eienaar is baie vriendelik. Gerrie by Fine and Country is ook baie vriendelik en 'n groot bron van inligting oor die area sowel as eiendom beskikbaar in Marloth Park. "

Dullstroom, Mpumalanga

Treeferns Trout Lodge

"Dis 'n klein besige dorpie met baie om te sien. Ons was verbaas oor die keuse tussen 23 restaurante. Dullstroom word verseker beter onderhou en ontwikkel as die ander klein dorpies in die area."

Marlothpark, Mpumalanga

3875 Eagle

"The antelope and birdlife is abundant and at night we could even hear the lions roar from across the river in the Kruger Park. The two little shopping centres in the main road also have pretty much everything one needs."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Whispering Waters

"Niks eintlik om te sê nie. "

Dullstroom, Mpumalanga

StoneFly Cottages

"Dit is die oulikste plekkie. Ek sal graag weer gaan."

Sabie, Mpumalanga

Sabie River Camp

"Baie mooi plek. Sien julle volgende jaar Oktober vir 'n familiereünie."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

85 Ehmke

"Pragtig en baie om te sien!"

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Crocodile Nest

"Dit was wonderlik. Die eerste keer wat ek in Nelspruit was."

Hazyview, Mpumalanga

Mountain Creek Lodge

"Great place to visit for holiday."

Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Sabie River Bush Lodge

"Die suide van die Krugerwildtuin is altyd die moeite werd om te besoek as 'n mens heelwat diere wil sien. Wonderlike ruskampe, piekniekplekke en genoegsame roetes om die wildtuin in al sy skakerings en diversiteit te beleef. "

Piet Retief, Mpumalanga

African Flair Country Lodge

"Kan sien daar is ontwikkelings aan die gang."

Ermelo, Mpumalanga

Izimbali Lodge

"Miskien meer inligting soos waar goeie winkelsentrums, ens. is."

Graskop, Mpumalanga

Log Cabin & Settlers Village

"Ek sal glad nie omgee om daar te kan gaan aftree nie. Dit is 'n pragtige plek, baie sentraal aan al die pragtige plekke om te sien soos die Kruger Wildtuin, God's window, Potholes, Pilgrimsrest en daar is so baie ander dinge om te doen, jy kan nie verveeld raak daar nie."

Sonheuwel, Mpumalanga

Pensão Guest Lodge

"Veilige plek en baie rustig!"

Marlothpark, Mpumalanga

Majuli River House

"Baie lekker plekkie. Die diere is baie mak en kom kuier gereeld. Dit is net wonderlik om so tussen die diere te kan wees."

Malelane, Mpumalanga

Barnstormers Rest

"Die mense ry baie vinning deur die dorp."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Kan as middelpunt gebruik word. Naby baie uitstappies."

Hazyview, Mpumalanga

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp

"Hazyview is regtig die moeite werd om te besoek."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Nice concept but it is very close to being over commercialised. We liked the fact that Du Bois Lodge had a big area not built up. "

Marlothpark, Mpumalanga

Kudu Lodge

"Marloth Park was good although we had a feeling that it was not very safe there. The security leaflet and info let you believe that you should just about sit with all windows and doors closed at any time, that is not what I would consider a safe site. At the Bush Centre we were told by the restaurant that we would have to pay R3.00 for the toilet use? There are no other public toilets! So either there should be others or he should allow especially kids to use the toilets. "

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

3 on Greger Accommodation

"Lekker naby, gerieflik en bied wat jy nodig het."

Blad
Blad 181 - Wys 5401 tot 5430
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang