Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6186 reviews.
"Ek het te min met Witrivier te doen gehad maar daar is vreeslik baie om te doen in die omgewing en die fietsry was hectic met al die opdraandes."
"Baie rustig met alles wat nodig is. Die wild lyk gesond en is mak, mens kan alles van naby besigtig. Die sekuriteit was baie behulpsaam."
Kruger National Park South, Mpumalanga
Ndzhaka Tented Camp"Die park was mooi. Die veld was pragtig groen en ons het regtig baie diere gesien. Die kwaliteit van die restaurant het ongelukkig erg agteruit gegaan."
"Dis jammer die plekke het baie vervalle geraak en baie winkels het toegmaak - die beperkte eetplekke is die moeite werd om te besoek."
"Gaan eet beslis by Pickles & Things Bistro - die diens is vriendelik en kos uitmuntend. lieflike en vriendelike dorpie."
"Daar is oulike winkeltjies, restaurante en heelwat besienswaardighede in die dorpie en iets vir almal om te doen. Dis nie te ver van Johannesburg af nie, so maklik vir 'n naweek om weg te breek. "
"Mooiste staproetes na die waterval en die eskarp. Rustige dorpie met die mooiste perde! "
"As die munisipaliteit net iets aan die paaie kan doen! Verder 'n lieflike plek, wonderlike restaurante en winkels."
"Die pad na Lydenburg vanaf Dullstroom is in verskriklike toetstand en moet nie in donker aangedurf word nie Groot vragmotors is 'n probleem op die nasionale pad. "
"Mooi dorpie met geen potensiaal. Toerisme-agentskappe word dan betaal om toeriste daarheen te neem."
"We've visited Dullstroom a couple of times and we're always sad to leave. It's the feeling of being part of a bigger family. It's wonderful. We are in love with Dullstroom and it's beautiful surroundings. "
"Die ligging is perfek veral langs die Krokodilrivier. Definitief 'n fantastiese ervaring."
"Heelwat om te sien en te doen in die omgewing. Kyk gerus vooraf op Google en maak seker dat jy nie op iets uitgemis het nie. "
"Marloth is an excellent location to Kruger. Some of the roads were in a poor condition due to the recent heavy rains but overall a lovely place to spend a holiday. "
"Ons het nie Waterval Boven binnegegaan nie. Aanduidings is dat die dorp doodloop as gevolg van die nabygeleë tolhek (R78 tolgeld). Glo is daar nie meer 'n enkele werkende restaurant in die dorp oor nie."
"Ons was net in-en-uit die dorp, nie daar deurgery sodat ek 'n opinie kan gee nie. Heidelberg is baie mooi met al die ou huise en geboue."