Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6049 resensies.

Dullstroom, Mpumalanga

Dunkeld Country and Equestrian Estate

"Dullstroom is pragtig en daar is baie om te doen vir mense wat hou van lekker eet en stap!"

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Amigo's Bed & Breakfast

"Happy, gasvry, behulpsaam en supervriendelik!"

Marlothpark, Mpumalanga

Visarend's Roep

"'n Wildtuin buite die wildtuin."

Dullstroom, Mpumalanga

DullVino First House

"Dullstroom met al sy winkeltjies en restaurante bly een van my gunstelingdorpies in ons land."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Maroela Lodge & Spa

"The grocery store is ridiculously expensive, has a limited variety of stock and the store is very small, which makes shopping in the store a bit of a nightmare. We paid R58.00 for a packet of bacon. This is something that should be looked at especially when it's holiday season."

Middelburg, Mpumalanga

Pride Rock Accommodation

"Onveilig in dorpsgebied en nie veel om te doen in Middelburg nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Acacia Bush Cottage

"Puik alternatiewe verblyf vir wildtuin. Meer bekostigbare en meer privaat. Slegs paaie kort aandag. Kan verbeter word. Tans meer vir bakkies, en SUV."

Marlothpark, Mpumalanga

4201 on Lion

"Baie lekker. Net bekommerd oor al die openings by die heining langs die wildtuin by die rivier af. Drade word nie nagegaan nie. Sommige toeriste oorskry die spoedgrens van 50 op die teerpad. Sit spoedwalle op. Ook te veel werkers wat langs die teerpad rondhang."

Dullstroom, Mpumalanga

Moonlight Meadows

"Tonteldoospad is ongelukkig baie swak."

Dullstroom, Mpumalanga

295 on Ingwenya

"Baie oulike winkels en goeie eetplekke. Iets vir almal om te doen."

Sabie, Mpumalanga

Misty Mountain

"Heerlike vakansiedorp!"

Hazyview, Mpumalanga

Thulamela Bed and Breakfast

"'n Heerlike vakansiedorp met al die voordele van groot besighede."

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Een van my gunstelingdorpe in die Laeveld. Alles wat mens nodig het in een dorp."

Marlothpark, Mpumalanga

Athule Units

"Beste vakansieplek om te rus."

Dullstroom, Mpumalanga

Galashiels

"Hoogs aanbeveelbaar! Aandag aan detail word raakgesien en waardeer."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

JS Inn

"Sou beslis 'n bietjie langer die dorp wou verken. "

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Die Gorge was ongelooflik, maar die toegangspad vanaf Hazyview is iets wat ek nie vir enige persoon sal aanbeveel nie."

Panoramaroete, Mpumalanga

Mankele

"Vriendelik! Orals vriendelik en puik diens. Van Mankele, Sudwala-grotte, watervalle, Mediclinic, Midas en SPAR - kliëntediens is topklas. Ek was verbaas oor hoe skoon die laeveld is, maar wat my die meeste opgeval het is die vriendelikheid van die mense."

Marlothpark, Mpumalanga

Walking Tall Private Bush Retreat

"Sad to see bakery has gone, fresh baked bread rolls whilst sitting at Two Trees was something we enjoyed on previous visits. Impressed to note diabetic and gluten free items being stocked, not only at Marloth but the camp shops in Kruger. We will be back."

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Delagoadoring

"Lekker kuierplek en rustig."

Panoramaroete, Mpumalanga

Field and Stream

"An absolute must for every visitor. A little warning though, the roads can be tricky as large potholes are all around."

Marlothpark, Mpumalanga

Sparrow 615

"'n Egte Suid-Afrikaanse bosveld ervaring. Dink net daar moet duidelik gesê word mens het 'n bakkie/SUV nodig want die grondpaaie is nie baie maklik om met gewone kar te ry nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Impala Cottage

"Kan dalk iets aan die grondpaaie gedoen word. Olifant drive is 100%, maar die grondpaaie is in minder goeie kondisie, kan seker aan die reën toegeskryf word, maar maak dit moeilik as mens binne die park self wil rondry en wil wild kyk. Verder is dit 'n baie lekker plek."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Be Our Guest

"Die aktiwiteite is te veel gemik op buitelanders. Sou graag Farmer's Market of so iets wou bywoon. Het wel die ou motor uitstalling by Ilanga gesien."

Dullstroom, Mpumalanga

StoneFly Cottages

"Amazing little Gem. Will definitely visit Dullstroom again."

Marlothpark, Mpumalanga

Villabikirus

"Regtig 'n wonderlike plek."

Marlothpark, Mpumalanga

South Post at Kruger

"As hulle net die paaie beter in stand wil hou, sal dit wonderlik wees."

Blad
Blad 46 - Wys 1351 tot 1380
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang