Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Garies (2)
Hondeklipbaai (16)
Kamieskroon (6)
Kleinsee (11)
Koingnaas (2)
Soebatsfontein (1)
Springbok (33)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (112)
B&Bs (4)
Wildsplase (8)
Hotelle (2)
Gastehuise (26)
Selfsorg-eenhede (72)

Resensies van Namakwaland

4.3 / 5  
volgens 1108 resensies
Lees regte resensies van Namakwaland van 1108 geverifieerde gaste.
Indien jy Namakwaland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Namakwaland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namakwaland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namaqualand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Namakwaland Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

De Swarte Mossel is 'n selfsorg-gastehuis in die rustige, afgeleë dorpie, Hondeklipbaai. Dié dorpie het 'n 14 km lange kuslyn waar 'n ware Weskus-gevoel heers en jy selfs op die strand kan braai. De Swarte Mossel ...

Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Springbok, Namakwaland

Kleinplasie is ideaal vir gaste wat op soek is na goeie gehalte, stylvolle, gerieflike en rustige akkommodasie met die ware Namakwaland-gasvryheid waarvoor die streek so bekend is. Kleinplasie is die ideale oorslaa...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Tentekamp in Hondeklipbaai, Namakwaland

Skulpieskraal Tented Camp and Rooi Spinnekop Restaurant is in Hondeklipbaai, net 800 m vanaf die strand geleë. Gaste kan kies tussen 6 A-vormige tente en het elkeen slaapplek vir 3 gaste. Drie van die kamers het ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McDougallsbaai, Namakwaland

Sunset Lagoon in Port Nolloth bied selfsorgverblyf wat geskik is vir gesinne, paartjies of groepe vriende. Hierdie chalets is stapafstand van die strand af, net so 30 meter. Die verblyf bestaan uit 4 luukse selfsor...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Namakwaland

Boesmanland Guest House is in die unieke dorpie genaamd Springbok, in die hartjie van die Namakwaland, geleë. Dit is op die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië, en bied die perfekte oornagplek vir reisigers en b...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kamieskroon, Namakwaland

Kroon Lodge bied verblyf in kamers en kampeerplekke, aan die voetheuwels van die Kamieskroonberge, geleë. Dis ideaal vir gaste wat smag na 'n rustige wegbreek in die hartjie van Namakwaland. Die verblyf by Kroon L...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kamieskroon, Namakwaland

Verbe Farm Accommodation is op die plaas, No Heep in die Kamieskroondistrik geleë en het so baie om aan gaste te bied sodat hulle 'n egte Namakwaland-ervaring kan geniet. Die plaasakkommodasie beskik oor 3 chalet...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Namakwaland

Kliprand Guesthouse is in die pragtige dorpie van Springbok geleë, wat bekend is as Namakwaland se "Blommestad". Dis die perfekte oorstopplek op die N7-hoofroete tussen Kaapstad en Namibië. Akkommodasie bestaan ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Namakwaland

Noordoewer Self Catering Chalets bied verblyf in Noordoewer wat teen die Oranjerivier op die grens van Namibië lê. Die verblyf word in 3 moderne selfsorg-eenhede gebied. Die chalets het elk 'n oopplan-uitleg wat ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kamieskroon, Namakwaland

Gousblom Gastehuis bied warm, gasvrye verblyf in die dorpie, Kamieskroon, sowat 65 km vanaf Springbok. Kamieskroon is min of meer in die middel van Namakwaland wat in die lente oortrek is met veldblomme. Dié gast...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die akkommodasieblad vir al ons lekke blyplekke in Namakwaland! Loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, B&B's, gastehuise en selfsorg-eenhede hieronder. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]