Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Garies (2)
Hondeklipbaai (16)
Kamieskroon (6)
Kleinsee (11)
Koingnaas (2)
Soebatsfontein (1)
Springbok (36)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (117)
B&Bs (3)
Wildsplase (8)
Hotelle (2)
Gastehuise (28)
Selfsorg-eenhede (76)

Resensies van Namakwaland

4.3 / 5  
volgens 1224 resensies
Lees regte resensies van Namakwaland van 1224 geverifieerde gaste.
Indien jy Namakwaland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Namakwaland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namakwaland gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namaqualand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Namakwaland Gastehuise

28 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Namakwaland

Daisy Country Lodge is 'n oase in hierdie halfwoestyn, met asemrowende uitsigte oor die koppies en valleie. Verblyf beskik oor verskeie kamers, elkeen smaakvol versier met privaat badkamers. Sekere kamers is rolst...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Namakwaland

Jakkalswater Guest Farm, is 'n natuurgeoriënteerde gasteplaas, sowat 13 km buite Springbok, op die Nababeepweg en sowat 6 km van die N7-snelweg, in die hart van Namakwaland. Dit is geleë in die hange van graniet...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Namakwaland

Elkoweru Gastehuis is in die hartjie van Namakwaland se mooiste dorp, Springbok, geleë. Die gastehuis bied luukse verblyf en dienste teen sakpastariewe. Al die kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Namakwaland

Nettie's Overnight Accommodation is in Springbok geleë en het slaapplek vir 7 gaste in 3 eenhede. Dié oopplan-eenheid, Eenheid 1, het 'n uitsig oor die tuin en dorp, en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enk...

Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Koingnaas, Namakwaland

Baratini Accommodation is 'n gastehuis met gastekamers en kan ook as 'n geheel bespreek word op 'n selfsorgbasis. Dit is in die klein dorpie Koingnaas geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike ver...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kleinsee, Namakwaland

Kleinzee Guesthouse bied bekostigbare verblyf in die kusdorpie Kleinzee in Namakwaland. Dis die ideale bestemming vir 'n rustige wegbreek by die see. Die gastehuis het 7 smaakvolle slaapkamers met en suite-badkamer...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Namakwaland

Desert Rose Guest House and Self-catering is in Springbok in die hartjie van die Noord-Kaap se Namakwaland geleë. Die gastehuis bied B&B- en selfsorgverblyf teen sakpas-tariewe. Die huis is gerieflik stapafstand va...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Namakwaland

Witwater B&B bied gerieflike verblyf in die hartjie van die Kamiesberge, 45 km vanaf Garies. Verblyf beskik oor 'n lieflike kamer met slaapplek vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer. 'n Yskas, stoof en 'n mikrogolfo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Springbok, Namakwaland

Mountainview Guesthouse is op 'n heuwel in die pragtige Springbok. Dié dorp is 'n gewilde oorslaapplek vir reisigers onderweg na Namibië. Die gastehuis het slaapplek vir 20 gaste in 10 gastekamers met privaat ing...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Namakwaland

Boesmanland Guest House is in die unieke dorpie genaamd Springbok, in die hartjie van die Namakwaland, geleë. Dit is op die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië, en bied die perfekte oornagplek vir reisigers en b...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Namaqualand gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Namaqualand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Namaqualand akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]