Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Garies (2)
Hondeklipbaai (16)
Kamieskroon (6)
Kleinsee (11)
Koingnaas (2)
Soebatsfontein (1)
Springbok (33)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (112)
B&Bs (4)
Wildsplase (8)
Hotelle (2)
Gastehuise (26)
Selfsorg-eenhede (72)

Resensies van Namakwaland

4.3 / 5  
volgens 1108 resensies
Lees regte resensies van Namakwaland van 1108 geverifieerde gaste.
Indien jy Namakwaland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Namakwaland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namakwaland selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namaqualand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Namakwaland Selfsorg-eenhede

70 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge is op die plaas Sperrgebiet wat 10 km buite Springbok, 2,3 km vanaf die N7, in die pragtige Namakwaland is. Dit bied verblyf in selfsorgeenhede met grasdakke. Die plaas is tussen berge en koppies b...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in McDougallsbaai, Namakwaland

Voetbaai Chalets bied rus en vrede tussen die Atlantiese Oseaan en Namakwaland. Ontspan in ons omgewing na 'n ervaring in die Richtersveld of voeg ons by jou reisplan gedurende 'n blommetoer, veral wanneer die Richt...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede bied verblyf aan gaste in ’n keuse van 2 gerieflike selfsorgeenhede in Springbok. Die eerste huis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van ’n badkamer...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

The Dogstone Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde houthuisie in Hondeklipbaai, stapafstand vanaf die strand. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-badkamers en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Liefland Selfsorg Akkommodasie is op 'n skaapplaas 9 km buite Springbok geleë. Die moderne huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkel...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Wall Flower Accommodation is in Springbok en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisigers en oornaggaste. Dis naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor 2 eenhede. E...

Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

HonneHokke Resort is 'n bekende wegbreekplek in die kusdorpie, Hondeklipbaai, in die Noord-Kaap se Namakwa-distrik. Dit is 'n rustige oase vir diegene wat moeg is vir die gewoel van die stadslewe. Verblyf bestaan u...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

By die Baai is stapafstand vanaf die see, ongeveer 100 meter, en bied akkommodasie vir 4 gaste. By die Baai bied gaste 'n keuse tussen 'n ruim woonstel vir 4 en 'n safari-tent vir 4. Elke eenheid is privaat en om...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Krymekaar Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n skaapplaas 6 km buite Springbok. Die moderne kothuis het slaapplek vir 4 gaste en word met krag sowel as sonkrag aangedryf. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n ba...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Namakwaland

Kallabaskop Eco Lodge word omring deur die Namakwa Nasionale Park. Tussen Augustus en September is dié area oortrek met pragtige veldblomme. Hierdie rustige eko-lodge wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

Fisherman’s Cottage is net 450 m van die strand af in Hondeklipbaai en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die kothuis is op 'n ommuurde landgoed geleë en het 2 slaapkamers met en suite-storte. Elke kamer het enke...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R925
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Chef's @ 6 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-tuinwoonstel in Springbok. Dit kan 4 gaste akkommodeer. Dié tuinwoonstel het lugversorging vir gaste se gerief en 'n privaat ingang. Die slaapkamer is gemeubileer...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vioolsdrift, Namakwaland

Riversun Retreat is teen die Oranjerivier in die Noord-Kaap, sowat 21 km vanaf Vioolsdrif geleë. Dit is 'n asemrowende plek wat by die Oranjeriviergrens tussen Suid-Afrika en Namibië skuil, maar dit grens dan ook ...

Spesiale Aanbod!
VanafR950
R633
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Seezightlaan Self-catering Units in Kleinzee bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels en eetplekke. Seezightlaan Self-catering Units bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

Vori-Klip Accommodation is in Hondeklipbaai, 'n unieke dorp aan die Weskus in die Noord-Kaap. Dis die ideale wegbreek met 'n pragtige uitsig oor die Spitfire-rots en pragtige sonsondergange. Dié huis beskik oor 2 ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Springbok Family Self-catering Units bied gaste gerieflike selfsorgverblyf in Springbok. Gaste kan kies tussen 3 eenhede met lugversorging: Kamer 1 en 2 wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het, en die gesinsvriendelik...

Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McDougallsbaai, Namakwaland

Dis Al! Akkommodasie bied selfsorgkothuise met ‘n strand-atmosfeer in McDougallsbaai, Port Nolloth. Dis Al! Akkommodasie bied verblyf in 9 eenhede, genaamd Droom-kothuis, Ontspan-kothuis, Wegbreek-kothuis, Ruskan...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McDougallsbaai, Namakwaland

Richtersveld Experience Lodge bied 'n ware Mediterreense atmosfeer. Die lodge is in die Weskusdorpie, Port Nolloth, in die hartjie van Namakwaland geleë. Dit is 'n stil dorp waar "going nowhere slowly" 'n daaglikse...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

Honne-Pondokkies is in die klein dorpie Hondeklipbaai aan die Namakwalandse kus geleë. Hier is vrede en rustigheid 'n leefwyse. Gaste kan kommervry in die strate rondloop en al langs die 14 km lange kuslyn wandel. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Arendsnest bied gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing teen 'n koppie in Springbok. Arendsnest bied 4 verblyfopsies. Visarend het slaapplek vir 1 persoon, Kroonarend en Witkruisarend het slaapplek vir 3 gaste ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Namaqualand selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Namaqualand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Namaqualand akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]