Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kruger National Park South

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Lions View

"Die mense van die gemeenskap (by die inkopiesentrums) se dienste is swak, hulle is almal besig om met die plaaslike mense te staan en skinder al bedien hulle jou. Dit is onsmaaklik. ."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Oppidraai

"It is beautiful and not far from home, so we will definitely be visiting again."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Korhaan Self-Catering Cottage

"Ons geniet Marloth elke keer. Beslis een van ons gunsteling bestemmings."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

The Promised Land

"Aanbeveling. Vra vir 'n kaart van Marloth Park as jy 'n vreemdeling is. Verdwaal maklik tussen klein grond paadtjies en bosse wat almal eenders lyk!"

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Bush Cottage

"Rustige bosveld ervaring, net wat ek verwag het om te kry. "

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Pondokkie

"Munisipaliteit kan bietjie aandag gee aan sommige paaie. Baie diep slote en groot klippe in pad. Maak dit moeilik om met standaard voertuie te ry."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Leeus Villa & Cottage

"We have used Marloth Park as a base to the Kruger a number of times over the years. Every time a "winner". "

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

N"Shaw

"Teen die Kruger nie eers nodig om by die Kruger in te ry nie sien al die diere."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Die ideale plek om die natuur te geniet en te ontspan. Dit was 'n goeie wegbreek van die stad se geraas. Die algemene diens by Marloth Park se ingang was baie goed."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Marloth Park Eland 3364

"Ek dink Marloth is die ideale wegbreekplek. Ons het grond daar en besluit nou om te gaan bou."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Nyati Safari Bush Camp

"Fantastiese alternatief vir die wildtuin. Ons het soveel diere gesien nog voordat ons eers in die wildtuin ingegaan het."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Marloth Park is beslis 'n bestemming vir bosliefhebbers. Die winkels het alles wat jy nodig het en pryse is billik."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Lions Bush Lodge

"In af seisoen is Marloth Park 'n diamant, maar daar kan gesien word dat hy ontdek word meer en meer mense kom vind hulle herlaaïng hier."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Rhinos Walk

"Marloth Park bied 'n unieke ervaring naby die natuur en wilde diere. Vanaf die opwinding van 'n besoek deur 'n Kudu of Zebra op jou voorstoep tot die stille rustigheid van die natuur en skepping. Vir die avontuurlus is daar baie plek vir stap en fietsry in die natuur en tussen die diere. Die grensdraad langs die wildtuin af en 'n paar lieflike uitkyk punte bied jou die geleentheid om van die wildtuin van nader te aanskou tydens 'n heerlike piekniek of skemerkelkie."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Zebra Haven

"Well run and well informed at the gate."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Lidvubu Lodge

"Die park is gerieflik in die sin dat jy kan rondloop en al langs die heining die diere in die Wildtuin kan besigtig. Die instandhouding van die paaie is na ons mening nie goed nie: veral by die tweede ingang na die winkelsentrum. 'n Goeie skraap sal verhoed dat jy jou kar menigmale onder stamp. Verder die afwesigheid van 'n kaart, maak die volle benutting van die park 'n mors aangesien ons nie bewus was dat daar 'n privaat wildskamp is waar leeus ens. aangehou word nie (of so hoor ons). Die rondsit van werkers wat stukwerk soek, is nie 'n gerustellende faktor nie. Dit maak my glo dat daar weinig sekuriteit toegepas word. "

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Phumangeni Marloth Park

"Marloth Park is 'n rustige omgewing waar mens die natuur kan geniet en selfs 'n bietjie gaan stap of fietsry in 'n veilige omgewing. "

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Leeu 4112

"Park should issue a temporary access pass/sticker to display to occupants. Every entry you are required to complete access control book - not on exit?"

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

House Shani

"Marloth Park is 'n wonderlike plek en ons het die bos baie geniet!"

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Mo Rocca Kruger

"Marloth Park is fantasties ons sal beslis weer gaan kuier."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

John and Noleen's Place

"Baie rustige plek om te kuier, dis net die winkeltjies binne Marloth Park wat baie, baie duur is."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

South Post at Kruger

"Die eetplekke is baie duur. Daar is nie genoeg eetplekke nie. Die padaanwysings kan aansienlik verbeter. As toeristebestemming sou ek voorstel dat mense eerder binne in die Kruger wildtuin bly, anders gaan jy nooit kan ingaan nie. Ons het Malalane en Crocodile hek probeer 06:00 die oggend en dit was vol, en al die dag besoekers was weg gewys. So ons moes Numbi toe ry, wat 2 ure se ry is van Marloth park. Ons kom van Pretoria af so dit maak nie sin om 5 ure te ry, net om 2 ure terug te ry om te kan ingaan by die Kruger Wildtuin nie."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Esa Nui Sanctuary

"Paaie is nie almal rybaar vir 'n gewone motor nie, maar met 'n bakkie en 4x4 perfek. Hulle Lionspruit reservaat is baie ruig, maar pragtig. Ideaal vir iemand wat net rustigheid soek, gerieflik naby die Kruger nationale Wiltuin. Kan heerlik stap waar jy wil wees. "

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Oppidraai

"Paaie langs heinings kort aandag."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Elephant-House

"Baie lekker plek om af te pak en te rus."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Legacy (Seekoei 3295)

"The first time we visited the area, we really loved it. Security is a real concern as there are numerous people coming and going and a boom gate that is manned but anyone can get through. Off the main road, the dirt roads are poorly maintained and full of potholes. It has a feel of a number of people having bought holiday homes and nobody doing any real maintenance. Those houses on the river have had to build into the sky to see anything where a little bit of shrubbery could be cut back so those people nearest the water could enjoy the view. It is great that you have basic amenities but all fresh fruit and veg we bought was pretty over-ripe so go prepared or shop further afield but a good butchery and bottle store are available."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Bush Cottage

"It's a pity there isn't more control over entry to Marloth Park. But it is a lovely place to visit for a shortish holiday. "

Blad
Blad 91 - Wys 2701 tot 2730
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem