Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (489)
B&Bs (29)
Wildsplase (4)
Hotelle (8)
Gastehuise (92)
Selfsorg-eenhede (356)

Resensies van Noordelike Voorstede

4.5 / 5  
volgens 491 resensies
Lees regte resensies van Noordelike Voorstede van 491 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Noordelike Voorstede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordelike Voorstede gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Suburbs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordelike Voorstede Gastehuise

92 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville, Noordelike Voorstede

Dilisca Guesthouse is 'n lieflike 4 ster-gastehuis in Durbanville, Kaapstad. Gaste kan kies uit 1 van die 13 individueel versierde kamers: Standaardkamers, Luukse Kamers, Selfsorgkamers, Gesinskamers en Executive-ka...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Protea Hoogte, Noordelike Voorstede

Azura Sleep bied 2 bekostigbare selfsorgwoonstelle in Brackenfell, Kaapstad. Dié woonstelle is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Elke woonstel het 'n privaat ingang, 'n TV met DStv, gratis WiFi en lugversorgi...

15% af Aanbod!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof, Noordelike Voorstede

Grandview Guesthouse bied 'n semi-selfsorgwoonstel in Plattekloof teen die voet van Tygerbergheuwel. Dié eenheid is baie sentraal geleë en gaste het maklike toegang tot die N1. Die eenheid is deel van 'n gesinsh...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier, Noordelike Voorstede

Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 4 selfsorg-eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se wingerde. Dié plaas bied 'n puik webreekplek en plattelandse gasvryheid, en is net 17 km va...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR820
R738
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Stellenberg, Noordelike Voorstede

Stellenberg Guest Unit bied veilige, gerieflike oornagverblyf in die rustige Kaapse voorstad, Durbanville. Dié woonstel is op die eienaar se perseel en is vas aan die hoofhuis. Die eenheid bied slaapplek aan 2 vo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Noordelike Voorstede

Bonino Guesthouse is in Loevenstein in Bellville geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit GrandWest Casino, Canal Walk-winkelsentrum, V&A Waterfront en die Durbanville Wynroete in. Die gastehuis bied verbly...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brackenfell, Noordelike Voorstede

The Vinelands on Alpha is 'n tradisionele Kaaps-Hollandse huis. Die hoofhuis beskik oor 'n ontvangsarea, 'n sitkamer, 'n eetkamer en 'n restaurant. Verblyf word in kamers gebied. The Vinelands on Alpha het 3 en sui...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof, Noordelike Voorstede

Julina's Guest House is in Parow in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Die gastehuis bied verblyf in 10 gastekamers en selfsorgkamers. Elke kamer het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis. Elke kamer he...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 055
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville, Noordelike Voorstede

Highlands Lodge lê in die stil area, Aurora en bied veilige, eksklusiewe verblyf aan gesoute sakereisigers en vakansiegangers. Dié lodge word besit en bestuur deur Andrew en Kaj Denys. Die eienaars en hul personee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Panorama, Noordelike Voorstede

Cornerstone Guesthouse is in Panorama in Kaapstad geleë. Verblyf word in 5 individuele kamers gebied. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die badkamers het elkeen 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer 'n y...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordelike Voorstede gastehuise blad - loer bietjie na ons wye reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Noordelike Voorstede akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordelike Voorstede akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]