Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (539)
B&Bs (35)
Lodges (2)
Hotelle (4)
Gastehuise (96)
Selfsorg-eenhede (402)

Resensies van Noordelike Voorstede

4.5 / 5  
volgens 765 resensies
Lees regte resensies van Noordelike Voorstede van 765 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Noordelike Voorstede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordelike Voorstede lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Suburbs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordelike Voorstede Lodges

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Milnerton, Noordelike Voorstede

Welkom by ons gastehuis wat in die mooi Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë is. Dit is slegs 10 km van Kaapstad se sentrum, of 20 minute per motor van die Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Ons is op die hoofro...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bellville, Noordelike Voorstede

Canterbury Lodge bied gastekamers in die lowerryke woonbuurt, Oakdale, in Bellville, Kaapstad. Dié gastehuis is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in die Noordelike Voorstede. Canterbury Lodge beskik oor 1...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 522 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 50 km vanaf Noordelike Voorstede

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kaapstad, Wes-Kaap

Sunset Beach Lodge & Spa is 'n uitmuntende, luukse B&B-onderneming net 10 minute van die Kaapse middestad en die V&A Waterfront af en net 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Ons het 'n pragtige ge...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Lodge in Table View, Wes-Kaap

Bloubergstrand Lodge is in Table View naby Blouberg. Dié area bied pragtige sandstrande en 'n uitsig op Tafelberg en Robbeneiland. Dié lodge bied verblyf in 'n moderne selfsorghuis en 3 aparte dubbelkamers. Die ...

45% af Aanbod!
VanafR490
R270
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kaapstad, Wes-Kaap

Wish U Were Here is 'n eksentrieke lodge in 'n geskiedkundige gebou wat net buite die stadskern, naby die Old Biscuit Mill in Woodstock, geleë is. Verblyf word gebied aan verskeie reisigers in verskeie kamer-tipe...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rondebosch, Wes-Kaap

Sandown Lodge is 'n bekoorlike Georgiaanse gastehuis uit die 19de eeu wat sentraal geleë is in 'n pragtige omgewing direk oorkant Rondeboschpark. Die sentrale ligging maak ons die ideale bestemming vir sakereisiger...

Vanaf
R1 412
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel. The Log Cabin bied geriefli...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Elly Lodge is in Kaapstad se sakekern, 'n area wat baie doendinge en sakegeleenthede bied. Daar is 'n wye verskeidenheid koffiewinkels, restaurante, kroeë, nagklubs, teaters, museums, kunsvlytmarkies, winkelsentrum...

Vanaf
R2 040
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Kaap, Wes-Kaap

Molo Lolo Lodge is 'n huis in die hartjie van De Waterkant wat liefderik gerestoureer is om te lyk soos destyds. Daar is 'n ingang op die dak met ongelooflike uitsigte op die hawe, stad en Tafelberg. 4 Luukse, mod...

Vanaf
R1 975
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

L'Avenir is in die vallei onder die manjifieke Simonsberge geleë, in die beste deel van die Stellenbosch Wynlande. 'n Boetiek landgoed met uitstekende uitsigte, geleë net buite die dorpie Stellenbosch met sy boomr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordelike Voorstede lodges blad - loer bietjie na ons wye reeks van lodges hieronder, of gaan kyk na ons hoof Noordelike Voorstede akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordelike Voorstede akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte lodge akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]