Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1877 resensies.

Hartbeeshoek, Noordwes

B'sorah Luxury Tent

"Baie in die omgewing om te gaan doen en te besigtig."

Die Bult, Noordwes

Huys ten Bosch Guest House

"Ideaal geleë digby die universiteit."

Buffelspoort, Noordwes

ATKV Buffelspoort

"Kan regtig bietjie goedkoper wees."

Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes

The Kingdom Resort

"Het 'n groot verskeidenheid diere gesien in 'n halwe oggend!"

Kosmos, Noordwes

Bali at Scenic Haven Lodge

"Kosmos is 'n sekuritietskompleks op die wal van die Hartebeespoortdam. Dis baie veilig en beeldskoon."

Bojanala, Noordwes

Eyeview Africa

"Koster is 'n pragtige rustige dorpie met vriendelike mense wat jou laat welkom voel en word aanbeveel vir 'n lekker wegbreeknaweek."

Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Hill Manor

"Is maar soos al die dorpe in SA."

Die Bult, Noordwes

Huys ten Bosch Guest House

"As jy die universiteit besoek is Die Bult lekker naby."

Groot Marico, Noordwes

Up The Creek

"Ongekunsteld, pragtig."

Bojanala, Noordwes

Eyeview Africa

"It's not far from Joburg and Pretoria, (2 hours) so it's very accessible and great if you love nature and the outdoors."

Vryburg, Noordwes

Villa Lin-Zanè

"Dis my geboortedorp, hoe kan ek nou nie positief wees nie."

Schoemansville, Noordwes

Kassaboera Lodge

"Lekker stil, veilige omgewing."

Potchefstroom, Noordwes

Bietjie Bosveld Lodge

"Soos enige studentedorp, baie lewendig en opvallendend skoon."

Hartbeeshoek, Noordwes

Brown's Cabin and Cottages

"Aanwins, baie om te sien en te doen in die omgewing, nie te ver van die stad af nie."

Schoemansville, Noordwes

The Art Guesthouse

"Siesta Restaurant is 'n wenner."

Protea Park, Noordwes

@ Home Guest House

"Very quit place to stay and to live in it."

Vryburg, Noordwes

Game View Lodge

"Ons het die aand kos van Fishaways bestel (per telefoon) van die dorp af. Hulle was ook baie professioneel en vinnig en het selfs bevestiging van ons bestelling na die selfoon gestuur."

Zeerust, Noordwes

Goedehoop Guesthouse

"Ons slaap daaroor as ons tussen Namibia, Botswana en SA reis."

Potchefstroom, Noordwes

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

"Potch is 'n lieflike en Afrikaanse plek! "

Kosmos, Noordwes

Bali at Scenic Haven Lodge

"Pragtig en baie aktiwiteite in Hartbeespoortdam om te doen."

Zeerust, Noordwes

Kareespruit Game Ranch and Guest House

"Baie besige plekkie en winkels bietjie duur."

Schoemansville, Noordwes

Damview Holiday Accommodation

"Jasmyn-boeremark 'n moet vir enige besoeker aan Haartbeesportdam."

Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes

The Kingdom Resort

"It's a beautiful place and the game guides are professional and friendly. I would only suggest a tracking device on the Big 5 animals to track them easier for viewing. "

Mogwase Unit 4, Noordwes

Vicky's Bed & Breakfast

"Dit is wel in die township van Mogwase, maar dit is baie veilig en baie stil en was baie tevrede."

Kosmos, Noordwes

Galagos Lodge Guest House

"Ligging is uitstekend en die uitsig is pragtig."

Potchefstroom, Noordwes

Die Opstal Gastekamers

"Potchefstroom is n "awesome" plek met vriendelike mense. "

Blad
Blad 54 - Wys 1591 tot 1620
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang