Geverifieerde Resensie
East London
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in East London bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 218 resensies.
"Die mooiste stad in SA, baie groen en mooi plantegroei in die woonbuurte."
"Baie beïndruk. Strande is pragtig en ek dink nie mense besef hoe mooi dit is daar nie. Stad is maar vuil op meeste plekke, maar as jy weet waarheen om te gaan, sal mense aangenaam verras wees. Oos-Londen se vismark het die beste vis en chips in Suid-Afrika en Friesland beskik oor die beste melkskommel. Ek sal definitief weer Oos-Londen besoek."
"Very easy access to business opportunities and great vacation destination with lots to see and do, just bear in mind that the Eastern Cape does have drought seasons and water should be used wisely."
"Nie baie toeganklik of sigbaar. Nie regtig geweet hoe om daar te kom nie. Geen duidelike aanwysings. "
"Ek het as 'n jong man in Donald-weg in Vincent gebly, so ek ken die omgewing baie goed en dit is sentraal."
"Vermy die stad. Ry eerder verder noord-oos vir vermaak en ontspanning."
"Ons is Oos-Londen toe om te gaan geocache en dié het aan al ons vereistes voldoen. Ons het lekker geëet en gefliek terwyl dit gereën het."
"Oos-Londen is so mooi met die rivier en die mooi huise op die wal van die rivier, dit laat my dink aan Sydney, Australia. "