Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (158)
B&Bs (18)
Wildsplase (4)
Hotelle (4)
Gastehuise (30)
Selfsorg-eenhede (102)

Resensies van Oudtshoorn

4.6 / 5  
volgens 820 resensies
Lees regte resensies van Oudtshoorn van 820 geverifieerde gaste.
Indien jy Oudtshoorn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oudtshoorn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oudtshoorn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oudtshoorn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oudtshoorn Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oudtshoorn

Bokmakierie is ’n gaste-eenheid op die eienaar se perseel in ’n sekuriteitskompleks in Oudtshoorn. Dié pragtige dorp is op Route 62 en spog met die grootste volstruispopulasie in die wêreld op verskeie volstru...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Klein Afrika Wegbreek is in die hartjie van die plaasgemeenskap van Schoemanshoekvallei in Oudtshoorn geleë, versteek tussen die voorheuwels van die historiese Swartberge. Hierdie 4 selfsorgkothuise is op 'n klei...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

Jolanda's Guest House is in Oudtshoorn, die grootste dorp in die Klein-Karoo, langs die bekende Roete 62 in die Wes-Kaap. Dit spog met die wêreld se grootste volstruisbevolking en word deur heelwat volstruisplase o...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Van Biljon Cottage is in Oudtshoorn in die Klein Karoo geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-kothuis naby 'n winkelsentrum. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort e...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oudtshoorn

11 Gwarrie is 'n bekoorlike selfsorghuis in een van die weelderige buurte in Oudtshoorn. Die perseel is die ideale basis om besienswaardighede in die omgewing te verken. Dié moderne huis beskik oor 3 slaapkamers ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

Karoo Sun Boutique Guest House bied moderne, gerieflike en skoon verblyf in 'n veilige buurt. Dis langs Roete 62 in die hartjie van Oudtshoorn oorkant die Oudtshoorn Hospitaal. Uitsonderlike diens en waarde vir geld...

Vanaf
R3 550
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

The Logs is aan die buitewyke van Oudtshoorn op Roete 62 en bied 'n swembad en pragtige uitsig op die Swart- en Outeniekwaberge. Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. 3 van die kamers het dubbelbeddens en die ...

10% af Aanbod!
VanafR550
R495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

Die Fonteine and Glamping is 'n luukse gastehuis met glanskampgeriewe in die hartjie van die Kango-vallei naby Oudtshoorn. Dis ideaal vir diegene wat die Schoemanshoekvallei, Oudtshoorn en die omliggende area wil ve...

50% af Aanbod!
VanafR2 040
R1 020
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn

Die Queen's Hotel is in Oudtshoorn, 'n dorpie in die Wes-Kaap wat bekend is vir besienswaardighede onder meer die Kango-grotte, Kango-volstruisplaas. Kango-wildplaas en Oudtshoorn-lugballonne. Dit is die perfekte we...

30% af Aanbod!
VanafR743
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

El Dorado 36 is in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn. Dié dorpie staan in die Wes-Kaap bekend as die volstruisstreek. Verblyf is in 'n gesinskamer óf 'n dubbelverdieping-woonstel beskikbaar. A...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Wanneer jy dink aan Oudtshoorn, is een van die eerste twee dinge wat by die meeste van ons se gedagtes opspring sekerlik volstruise en die jaarlikse Klein Karoo Nasionale Kunstefees. Maar die Volstruis-paradys bied baie meer as net dit. Die dorp het werklik iets vir almal se smaak, van 'n pragtige bergpas tot 'n interessante grot of twee. Wat van 'n kuiertjie by Sagmoedige Neelse se huis? Vir avontuurlikes is daar 'n staproete saam met wilde meerkatte, of 'n hokduik saam met krokodille... Kom kuier sommer die hele naweek. Loer hieronder vir heerlike opsies vir akkommodasie on Oudtshoorn.

Daar is talle interessanthede van hierdie dorp en omgewing waarvan min mense weet: Oudtshoorn is die grootste dorp in die Klein Karoo en staan bekend as die die volstruishoofstand van die wereld. Omdat dit die dorp met die meeste sonnige dae in Suid-Afrika is, kan besoekers talle reënvrye somersdae te wagte wees, selfs in die winter....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za