Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (158)
B&Bs (18)
Wildsplase (4)
Hotelle (4)
Gastehuise (30)
Selfsorg-eenhede (102)

Resensies van Oudtshoorn

4.6 / 5  
volgens 820 resensies
Lees regte resensies van Oudtshoorn van 820 geverifieerde gaste.
Indien jy Oudtshoorn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oudtshoorn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oudtshoorn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oudtshoorn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oudtshoorn Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R955
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oudtshoorn

Swartberger Lodge is in 'n stil woonbuurt geleë en bied volledig toegeruste selfsorg-eenhede met lugversorging. Kom skop jou skoene uit by dié plattelandse toevlugsoord en ervaar ongelooflike gemak, kalmte en pers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn

10 Steyn Garden Cottage is in Oudtshoorn geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir reisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is lekker naby aan talle doendinge, besienswaardighede, restaurante en winkels in Ou...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Oppidam is aan die voet van die majestueuse Swartberge, 14 km vanaf Oudtshoorn met sy wêreldbekende Kango-grotte. Dit is die ideale wegbreekplek vir diegene wat wil wegkom uit die stad. Oppidam beskik oor 2 chalet...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oudtshoorn

At The Room is 'n gastekamer, op die eienaar se eiendom, wat in Oudtshoorn geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Hierdie gastekamer het ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Shadowlands Gaste-plaas is op 'n pragtige Karooplaas net 3 km buite Oudtshoorn geleë. Jy kan ook ons uitbreiding, Nautica, in Mosselbaai, net 'n uur se ry vanaf Oudtshoorn besoek. Ons het 4 selfsorg-eenhede waarv...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R770
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn

Bethel bied gerieflike verblyf in Oudtshoorn, die grootste dorp in die Klein-Karoo. Dit is binne maklike bereik van die bekende Kaapse roete 62 in die Wes-Kaap, en dit is binne enkele minute van die KKNK se feesterr...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Die Karookamer is 'n pragtige oornag-eenheid in die agtertuin van die hoofhuis in Wesbank, Oudtshoorn. Die eenheid is ideaal vir 2 gaste. Die eenheid beskik oor 1 kamer en 1 badkamer. Daar is 2 enkelbeddens in die ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

21OnKleinKaroo se selfsorgverblyf bied selfsorgverblyf vir ontspannings- en sakereisigers in 'n stil straat met veilige parkeerplek in Oudtshoorn. Die verblyf beskik oor 2 ruim studio-woonstelle wat slaapplek vir 4...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

Bisibee bied sakpasverblyf in Oudtshoorn. Dis in ’n goeie area in Oudtshoorn geleë en is net 1 km van die middedorp af. Brisbee het 10 kamers, elk met 'n bad of stort, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en S...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Pretplaas Akkommodasie is in die dorpie Oudtshoorn met sy ryk geskiedenis, in die hartjie van die Klein Karoo, geleë. Ons is stapafstand vanaf kunsvlytwinkeltjies, restaurante en die middedorp. Verblyf is beskikba...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Wanneer jy dink aan Oudtshoorn, is een van die eerste twee dinge wat by die meeste van ons se gedagtes opspring sekerlik volstruise en die jaarlikse Klein Karoo Nasionale Kunstefees. Maar die Volstruis-paradys bied baie meer as net dit. Die dorp het werklik iets vir almal se smaak, van 'n pragtige bergpas tot 'n interessante grot of twee. Wat van 'n kuiertjie by Sagmoedige Neelse se huis? Vir avontuurlikes is daar 'n staproete saam met wilde meerkatte, of 'n hokduik saam met krokodille... Kom kuier sommer die hele naweek. Loer hieronder vir heerlike opsies vir akkommodasie on Oudtshoorn.

Daar is talle interessanthede van hierdie dorp en omgewing waarvan min mense weet: Oudtshoorn is die grootste dorp in die Klein Karoo en staan bekend as die die volstruishoofstand van die wereld. Omdat dit die dorp met die meeste sonnige dae in Suid-Afrika is, kan besoekers talle reënvrye somersdae te wagte wees, selfs in die winter....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za