Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6131 resensies.

Greyton, Overberg

Via's B&B

"Greyton is net die BESTE DORP om te besoek. Ons kom al meer as 40 jaar daar."

Witsand, Overberg

Barnacles

"Wanneer jy rus en vrede vir jou siel soek, is Witsand die plek om te wees. Moenie inkopiesentrums of groot winkels verwag nie. Seesand en sonskyn is volop om te geniet."

Witsand, Overberg

Barnacles

"Witsand is 'n hengelparadys en stappers en fietsryers sowel as watersportliefhebbers kan hulle behoorlik gate uit geniet!"

Caledon, Overberg

Kelkiewyn Guesthouse

"Caledon is 'n rustige dorpie vir 'n lekker kuier of 'n lekker rustige naweek met vriende."

Hermanus, Overberg

Hermanus Beach Club 271 Westcliff

"Puik en baie plekkies om te sien."

Greyton, Overberg

Via's B&B

"Very quiet due to Covid."

Struisbaai, Overberg

The Gift

"Clean. Very nice town."

Hermanus, Overberg

Dolphin Apartments

"Any travelers dream place lots to see."

Bredasdorp, Overberg

Carneddie Cottages

"Dorp is skoon en mense vriendelik."

Hermanus, Overberg

60 on Flat

"Feels like another country, lovely place to visit. Friendly people."

Swellendam, Overberg

Bergview Guesthouse Swellendam

"Baie netjiese dorp met historiese plekke. Goeie basis vir omligende dagtoere. Baie gesellige en gasvrye mense."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Lovely little dorpie! I will definitely go back there. I even tried my hand at fishing and threw in my first line during our short stay in Gansbaai. Needless to say, the sinker attached to the fishing rod hit my stepson on his elbow instead of the water, but my next throw was better! I did not catch anything however, just pulled in seaweed."

Kleinmond, Overberg

Lekkerus

"'n Pragtige en rustige klein dorpie."

Pearly Beach, Overberg

Sea Jewel

"Baie lekker as jy wil afskakel, en naby genoeg aan groter dorpe soos Hermanus."

Struisbaai, Overberg

18 Storm Sea

"Beach is great and there are lovely walks around Cape Agulhas and a variety of options for restaurants."

Struisbaai, Overberg

The Gift

"A must see is the light house, the shipwreck and the shipwreck museum in Bredasdorp."

Arniston, Overberg

Arniston Cottage

"Arniston is ongelooflik mooi. Dit sal wonderlik wees as die gemeenskap dalk kan saam staan en behoorlike skoonmaakaksie in plek stel, daar is baie rommel en gemors wat oral lê."

Bredasdorp, Overberg

Rooftops

"Naby Agulhas, Arniston en Napier."

Grabouw, Overberg

Houw Hoek Hotel

"Grabouw is a beautiful place for a holiday getaway. We loved the natural country scenery. What deters patrons are a lack of service excellence. It does feel as if Covid fatigue is affecting the service levels experienced at beautiful places."

Hermanus, Overberg

Chesham House

"Wat kan jy meer se oor dié? Uitstekend. "

Bettysbaai, Overberg

Laaste Gift

"Heerlike en pragtige deel van Suid-Afrika."

Hermanus, Overberg

Little Swift

"Hermanus bied die see, berge en natuur aan. Daar is baie dinge om te besigtig. 'n Ideal vakansiedorp."

Overberg

The Dunes At Arniston

"Pragtig en heerlik stil."

Kleinmond, Overberg

Picollo Bocca Villa

"Pragtige kusdorpie met lekker kuierplek by die waterfront."

Gansbaai, Overberg

Harbour View

"We were disappointed about the Klipgat caves, the place was closed. There is also no much activities for kids."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Dorp is netjies, mense is vriendelik."

Swellendam, Overberg

Eenuurkop Guest Farm

"Daar is baie te doen in en om Swellendam. Ons tyd daar was heeltemal te kort om by alles uit te kom, maar sal graag weer wil teruggaan om te gaan stap in die berge, die dorp verder te verken en na paar nabygeleë plekke te ry."

Gansbaai, Overberg

Whale of a Time

"Baie baie vriendelike mense orals waar ons beweeg het, het ons welkom gevoel. Dus beslis 'n plek wat ek weer na toe sal gaan vir 'n wegbreek"

Blad
Blad 111 - Wys 3301 tot 3330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang