Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6238 resensies.
"Witsand is baie rustig en veilig. Dit is ’n dorpie waar baie soorte watersporte kan beoefen word. Die mense wat daar woon en daar op vakansie is, is baie vriendelik."
"Buiten dat dit vrek warm was, was Swellendam definitief 'n bestemming waar ek weer sal gaan kuier, inteendeel, die dorp is waar my dogter gaan trou in 2021. Baie netjies, baie word gebied vir 'n toeris, baie mooi boomryk. Die museum was baie interessant - kan net opgeknap word."
"Caught a nice yellowtail. Went to the southern tip of Africa. Lovely place to swim or walk on the beach. Love Struisbaai."
"I enjoy Hermanus and always book in that area. Very tranquil and has all the necessities."
"Indien jy soek na rus en vrede is Pearly Beach jou bestemming. Die dorp is nie gekommersialiseer nie, wat dit baie aangenaam maak in seisoentyd waar strande nie oorvol raak nie. Aktiwiteite is beskikbaar in naby geleë dorpe vir die avontuurlustige persone."
"Napier is 'n baie mooi skoon plattelandse dorpie naby baie bestemmings en mooi roetes."
"Vreeslike mooi dorp met vriendelike mense. Ons het by Republiek van Swellendam geëet en sal dit vir almal aanbeveel! Ons was daar oor 'n tyd wat baie besighede toe was (Kersfees) so kon nie eintlik meer winkeltjies besoek nie."
"Gansbaai is ’n fantastiese dorpie met die mooiste mense wat altyd groet en loop met ’n glimlag."
"This is the first time I have been to Gansbaai. Besides the amazing walks you take with your family there is also different beaches you can go to, each with its own unique scenery. The best part of Gansbaai is the friendly people."
"Small town, but plenty of restaurants and a great little shop to buy fresh fish."
"In our opinion a highly underrated destination so close to Cape Town that offers so much."
"Daar is heelwat interessante en pragtige besienswaardighede binne reikafstand: Theewaterskloof en die mooi vrugteplase buite Villiersdorp, Stanfordomgewing, Hermanus, Waenhuiskrans, Greyton. Caledon is gerieflik naby vir proviand en noodsaaklikhede."