Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6131 resensies.
"The place to stay when you are looking for beautiful nature and fynbos, close walking distance to the sea in a quiet surrounding, where the majestic mountains and the sea are your best company!"
"Hermanus is altyd die plek vir my om bietjie weg te breek van die stand en sy gevoel. Geniet dit om daar te wees."
"Op Vrydae en Saterdae sal jy markte raakloop - self so naby as by Baardskeerdersbos."
"Baie rustige dorpie as jy wil wegbreek met al die nodige winkels en dit is alles baie naby."
"Pragtige dorp met die mooiste kerk. Besoek gerus die museum. Dorp het heerlike eetplekke, probeer gerus Republiek van Swellendam."
"Een van die mooiste dele van Suid Afrika. Swellendam met my hart gesteel. Daar is 'n groot verskeidenheid eetplekke vir elkeen se smaak. Al die etes wat ons geëet het was heelik. Veral die Garden Shack se seekos en puik atmosfeer! Die area is pragtig en dis ideaal om as basis te gebruik om die area te verken."
"Quaint and beautiful, I want to bring all my friends and family back to explore."