Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6238 reviews.

Struisbaai, Overberg

Anker & Aalwyn

"Afgesien van grendeltyd in Des 2020 het ons ons tydjie daar geniet. Vriendelike mense, seekos is onverbeterlik."

Hermanus, Overberg

Penguino Guesthouse

"Hermanus is n lieflike dorp. Die weer was fantasties en die inwoners is almal baie vriendelik. Die strande is mooi skoon en die water was heerlik."

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Greyton is our favourite holiday destination."

Greyton, Overberg

4 on Regent

"Lovely restaurants and cafes in the town and wonderful scenic hikes at one's disposal."

Swellendam, Overberg

Aan de Oever Guest House

"Baie rustige en mooi dorp. Vol kultuur, vriendelikheid, unieke restuarante en 'n omgewing wat jou asem weg slaan."

Struisbaai, Overberg

Vidi's Place

"Lovely chilled and everybody very friendly. No beggars no car guards. We did not get harassed in the street for money. Will go back to Struisbaai."

Gansbaai, Overberg

Shark Cove

"Baie lekker, ons geniet die stilte en die goeie mense."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"We loved every minute."

Betty's Bay, Overberg

Anne's Place

"Ek moet die plek geluk wens met die hantering van hulle vullis en afval verwydering. Die dorp is skoon en sodoende het hulle die bobbejaanprobleem opgelos. Daar was geen van die diere in sig nie."

Swellendam, Overberg

Upper Deck Self-catering Apartment

"Dit is een van my gunstelling plekke in ons land. Die dorpie is rustig en vriendelike diens van almal. Daar is 'n paar wonderlike restaurante en die pryse is baie billik, ek sal Pasli weer besoek. Stop ook by die Sulina Faerie Sanctuary in Swellendam, dit is werklik uniek en iets vir elke klein dogtertjie om te sien."

Overberg

A Log Home At Buffalo Creek

"One word: Beautiful."

Agulhas, Overberg

Rus 'n Bietjie

"Vele besienswaardighede, sal definitief weer 'n draai moet gaan maak."

Overberg

Bertus se Huisie

"Kan nie verkeerd gaan om in die Overberg vakansie te hou nie. Pragtige landskappe, gawe mense en gevoel van rustigheid wat mens by min plekke nog kan ervaar!"

Hermanus, Overberg

Marine Drive Manor

"Mooi netjiese dorp. Gaan vroeg strand toe, want die wind waai die meestal in die namiddag."

Bot River, Overberg

Arcangeli Wines

"Unexpectedly quaint, beautiful and peaceful."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Ek was baie aangenaam verras deur Gansbaai. Ek was bekommerd dat dit nie juis 'n strand het nie, maar Franskraal is 'n vinnige rit en daar is ook 'n heerlike strand by Walkerbay Natuurreservaat. Verder is daar 'n lieflike trail al langs die see af om te hardloop of stap en ook baie paaie om fiets te ry."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Baie rustige kusdorpie. Enige vakansieganger se wegglip uit die stad asook gewoel van die werksomgewing."

Overberg

Fleckvieh Guestfarm

"Dis ongerep en beeldskoon - as jy van plaaslewe en eenvoudiger dinge in die lewe hou, is dit die plek om te wees!"

Suurbraak, Overberg

Believers Destiny Getaway

"Pragtige gedeelte van ons land."

Kleinmond, Overberg

Alpaca Cottage

"Kleinmond is 'n baie stil klein dorpie en met die strande wat tydens die inperking gesluit was, was daar nie veel om te doen nie. Bettysbaai en Hermanus is egter baie naby en bied meer in die lyn van restaurante en plekke om te besoek."

Hermanus, Overberg

Hermanus Champagne Accommodation

"Baie duur bestemming en mense is redelik onvriendelik."

Overberg

Kampala Guest Farm

"Absolutely beautiful area. "

Struisbaai, Overberg

Palms on Protea

"Ons eerste besoek ooit. Wonderlik as jy net in visvang belangstel maar nie die beste as jy wil swem en sonbaai nie. Die wind het het elk van ons 6 dae gewaai met net een dag se son, en dit in Desember."

Bredasdorp, Overberg

Jack's Place

"Beautiful. Shops accessible."

Betty's Bay, Overberg

Laaste Gift

"Aangenaam verras. Sal weer kom!"

Overberg

Strandveld Vineyards Cottages

"Een van die mooiste areas in Suid-Afrika!"

Overberg

Blombos Self-catering House

"Die Overberg is een van die mooiste areas in Suid-Afrika!"

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Pragtige dorp met die vriendelikste mense/puik restaurante."

Hermanus, Overberg

Huisi by di C

"Ons gunsteling seevakansiedorp! Sal enige dag in Hermanus spandeer. Dit is een van die mooiste kusdorpe in ons land en het soveel om te sien en doen vir oud en jonk."

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Droom mooi, vol skate om te ontdek."

Page
Page 123 - Showing 3661 to 3690
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers