Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10519 resensies.
"Lieflike dorpie. Naby die twee van die mooiste strande: Arniston en Struisbaai. My favourite area!"
"Die diens by restaurante is maar stadig, ons weet nie hoe gaan dit in die vakansietye nie."
"If you are looking for a break from the city rush, then this is one of the places for you, people are friendly and accommodating."
"Struisbaai has it all - beaches, fishing, good restaurants, hiking, etc. - all in a friendly atmosphere."
"Pragtige dorp met die mooiste see en berge. Die groot bome gee 'n besonderse atmosfeer."
"Bettysbaai is pragtig, rustig en skoon! Oop see en nog baie on-ontwikkeld. Die swemstrand is mooi, parkering dalk net 'n bietjie min. Maar dis perfek!"
"Ons het besoek vir 'n gholfkompetisie. Het nie werklik tyd gehad om die area te verken nie."
"Helder blou seewater waaruit jy nie sommer wil kom nie. Lekker dorp met goeie atmosfeer. L’Agullas wat net om die draai is, is ook baie besonders, maar Struisbaai se swemstrand en hawe vat die koek."
"Stanford is 'n baie oulike dorpie, net jammer ons kon nie als verken nie, sal weer moet gaan."