Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6539 reviews.
"Kunsgalery besoek asook wynproe en kaasbord by Stettyn was uitstekend en kan aanbeveel."
"Gabriëlskloof wynplaas is 'n moet om te besoek. Greyton is 'n pragtige plek en ons het lekker by 1854 restaurant gekuier met 'n lewendige orkes."
"The best to just get away from the city. It's a beautiful town and the cliffs are stunning."
"Beslis 'n toeristedorp. Netjiese dorp, sal graag meer wou sien, maar tyd was min."
"Die Overberg in geheel is 'n klein juweel op sy eie en elke dorpie skitter in sy eie reg. Overberg se mense is vriendelik en gasvry."
"Dit was heerlik om die inwoners van Struisbaai te beleef - die vissermanne op die hawe was ook 'n wonderlike belewenis. Struisbaai is beslis 'n 'weer besoek' op ons doenlysie."
"Great village - met very many friendly residents. River cruise is a must do, as is the walk around the village. The bakery is world class."