Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (42)
B&Bs (7)
Wildsplase (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Paradys

4.6 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Paradys van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Paradys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Paradys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paradys selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paradise Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paradys Selfsorg-eenhede

21 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradys

Estuary Rest is 'n luukse selfsorgkothuis teen die berghange bo Knysna met asemrowende uitsigte oor die strandmeer en die beroemde Knysnakoppe. Hier kan gaste saans rustig 'n drankie om die vuur op 'n privaat dek g...

30% af Aanbod!
VanafR7 000
R4 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Paradys

Amazing Lagoon Views Holiday Home bied verblyf teen die berghange Paradys-heuwel no Knysna met asemrowende uitsigte oor die beroemde Knysnakoppe en die strandmeer in die hartjie van die Tuinroete. Dié vakansiehui...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna Heights, Paradys

Guadeloupe is sentraal geleë, net 2,5 km van die middedorp af. Die selfsorgkothuise en -woonstelle kyk uit oor die Knysna-strandmeer vanaf die heuwelkruin aan die einde van 'n stil doodloopstraat. Alhoewel ons naby...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradys

Corner House is in 'n doodloopstraat in die Paradise-woonbuurt in Knysna geleë. Die smaakvol versierde huis spog met 'n fantastiese uitsig oor die Knysna-strandmeer. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkam...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paradys

Paradise Found is ‘n gewilde vakansiehuis in Knysna met ‘n lieflike uitsig oor die strandmeer. Die eienaars bied goeie diens en die perseel bied ook ‘n uitsig oor die hawe en Knysna-koppe. Dis ideaal vir diege...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna Heights, Paradys

Valley View is 'n selfsorgwoonstel onder die eienaar se perseel in Knysna Heights. Die eienaars woon op die boonste verdieping, maar gaste is vry en heeltemal apart van die eienaar se leef-area af. Dié eiendom is i...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradys

Paradise on Ridge is 'n pragtige selfsorghuis met die mooiste uitsig oor die Knysna strandmeer en die Knysna-koppe. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombui...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heuwelkruin, Paradys

Knysna Lodge Self Catering Accommodation is in Knysna en die area is bekend vir sy landskaproetes en ikoniese besienswaardighede soos die wêreldbekende Knysnakoppe, Knysnastrandmeer en Knysnawoud. Dis die ideale be...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paradys

Paradise Heads Self-catering bied gaste-eenhede in Knysna. Dié gastehuis is net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede en geriewe in die dorp. Daar is 5 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste....

Vanaf
R5 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Paradys

Strode House is 'n elegante vakansiehuis op die krans met 'n uitsig oor Knysna. Dis die perfekte vakansiehuis met sy panoramiese uitsig op die Knysnakoppe en die Outenikwaberge. Die dubbelverdiepinghuis bied slaap...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradys

The Knysna Rock Rose bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel in Knysna. Dis net 850 m vanaf die Knysna-waterfront. Gaste kan 'n uitsig oor die Knysna-meer vanuit die ontbythoekie geniet en ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paradys

A View from Paradise bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis met 'n pragtige uitsig oor die Knysnameer. Dié huis is in Knysna Heights, 2 km vanaf die middedorp en 2,4 km vanaf die Knysna Waterfront. Di...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heuwelkruin, Paradys

55 On Ridge is 'n selfsorg-eenheid langs die hoofhuis wat sy eie ingang het. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op die slaapbank wat gereel ka...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Paradys

Prospect Cottage is 'n drieslaapkamer-selfsorghuis wat volledig toegerus is vir selfsorg en slaapplek bied aan 6 gaste. Die ruim huis spog met 'n goed-toegeruste kombuis, oopplan-leefarea en -eetarea. Die leefarea h...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradys

Lakeside selfsorg-suites word deur die eienaars bestuur en bied warm en vriendelike gasvryheid. Ons is gerieflik geleë oorkant die hoofpad (N2) van die strandmeer met majestueuse uitsigte en is 'n maklike tien min...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Welkom by die Paradys selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Paradys akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Paradys akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]