Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (117)
B&Bs (9)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (98)

Resensies van Robberg

4.8 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Robberg van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Robberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Robberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Robberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Robberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R3 370
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Robberg

The Owlers is 'n unieke selfsorghuis met 2 verdiepings met 'n puik ligging oorkant Robbergstrand 5. Die perseel is omhein en spog met 'n inheemse tuin. The Owlers het slaapplek vir 10 gaste in die hoofhuis en apar...

Vanaf
R2 090
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

River Club 4216 is 'n dubbelverdieping selfsorghuis in die gewilde River Club-kompleks. Die River Club is langs die Piesangrivier, sowat 1,2 km vanaf die Sentrale Robbergstrand en 500 m vanaf 'n klein inkopie-komple...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

4 Mustique is 'n selfsorgwoonstel in Riverclub, 'n baie gewilde, gesinsvriendelike en veilige sekuriteitskompleks aan die oewer van die Piesangrivier, net 'n entjie van Beacon Isle en Plettenbergbaai se Blouvlagstra...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

29 Riverclub Villas is in The Riverclub geleë en staan as wonderlike, gesinsvriendelike verblyf in die hartjie van Plettenbergbaai bekend. Dit word deur die Piesangvallei omring en is die ideale basis vir vakansie ...

Vanaf
R3 550
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Robberg

37 Skerry Vore is 'n ruim selfsorghuis wat in die pragtige kusdorp Plettenbergbaai geleë is. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Al die badkamers bevat baddens en sto...

Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg

Bayside Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf en is ideaal geleë na aan Plett se pragtige strande, die ongerepte Robberg Natuurreservaat, winkelsentrums, restaurante en sportgeriewe wat wêreldklas gholfbane insluit. ...

Vanaf
R1 888
per nag, vir 2 mense
B&B in Piesangvallei, Robberg

Lala Panzi B&B is in 'n luukse, splinternuwe ontwerper-B&B met 'n moderne Afrika-atmosfeer. Dit is in 'n stil, veilige woonbuurt in Plettenbergbaai geleë, op Suid-Afrika se bekende Tuinroete. Dié B&B is omgewingsv...

Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Robberg

Roche Bonne 28 is in Plettenbergbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die strandhuis het 6 ...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Robberg

Ilanga Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n stil en veilige singel in die Solar Beach-area van Plettenbergbaai, met dramatiese uitsigte oor die Robberg-skiereiland, oseaan en moerasland. Die huis is 5 minute...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

Geniet 'n heerlike wegbreek in Plettenbergbaai in hierdie lieflike woonstel met 'n puik ligging. Jolly Jenny's Getaway is 'n selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer in die veilige Green Point Mews-kompleks in Plettenbergb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Robberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Plettenbergbaai blad indien jy na meer Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]