Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (137)
B&Bs (10)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (110)

Resensies van Robberg

4.7 / 5  
volgens 51 resensies
Lees regte resensies van Robberg van 51 geverifieerde gaste.
Indien jy Robberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Robberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Robberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Robberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robberg

Longships Sanctuary bied 'n gerieflik gemeubileerde kamer vir 2 en 'n selfsorgwoonstel vir 3 in Plettenbergbaai, sowat 900 m vanaf die Blouvlagstrand, Sanctuary-strand. Die gastekamer het 'n privaat ingang en 'n d...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Robberg

115 on Beachy Head Drive Luxury Guest House bied bed en ontbyt en is in Plettenbergbaai geleë. Die eiendom is ideaal naby Robbergstrand en ander besienswaardighede in die area. Verblyf word gebied in 'n gastehuis ...

Vanaf
R4 740
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robberg

Longstone Beach House is 'n modieuse en ruim dubbelverdieping-vakansiehuis wat goed ingerig is in Plettenbergbaai. Dis die ideale vakansiebestemming gedurende die somer en die huis het die ideale ligging oorkant Rob...

Vanaf
R2 690
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

River Club 4161 is 'n ruim en modieuse selfsorghuis in 'n doodloopstraat naby die rivier in die gewilde River Club-kompleks. Die River Club is op die Piesangrivier geleë, sowat 1,2 km vanaf Robbergstrand en 550 m v...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robberg

51 Whalerock Gardens is 'n lieflike, knus, gesinsvriendelike huis in 'n sekuriteitskompleks in die Whale Rock-area. Dit is die ideale basis vanwaar besoekers die strande, natuurreservate, see- en voëllewe, en sport...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

Pond House is in die sekuriteitskompleks The Riverclub in Plettenbergbaai, reg langs die skilderagtige Piesangrivier geleë. Die kompleks is lekker ruim met Victoriaanse argitektuur en is slegs 'n kort entjie vanaf ...

Vanaf
R2 320
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Robberg

Rugby Drive 24 is 'n selfsorg-vakansiehuis in Plettenbergbaai, ’n kusjuweeltjie op die wêreldbekende Tuinroete. Die see en strand is natuurlik 'n hoogtepunt en sorg vir hope pret op Plett. Daar is 3 prentjiemooi ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Robberg

9 The Villas is 'n sonnige, ruim selfsorg-dupleks met Kaap Cod-styl binnenshuise versierings wat in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai geleë is. Dié dupleks het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkam...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robberg

Dié bekoorlike duplekswoonstel het slaapplek vir 4 gaste. As 'n mens privaatheid en gerief soek, kan 'n mens nie beter kry nie. gaste kan heerlike maaltye op die patio geniet met 'n privaat swembad direk voor hull...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Robberg

Drifters @ Whale Rock is 'n luukse selfsorghuis in die veilige Whale Rock Ridge-landgoed geleë in Plettenbergbaai, met uitsigte oor Robbertstrand. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Robberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Plettenbergbaai blad indien jy na meer Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za