Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (137)
B&Bs (10)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (110)

Resensies van Robberg

4.7 / 5  
volgens 51 resensies
Lees regte resensies van Robberg van 51 geverifieerde gaste.
Indien jy Robberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Robberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Robberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Robberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 340
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Robberg

The Owlers is 'n unieke selfsorghuis met 2 verdiepings met 'n puik ligging oorkant Robbergstrand 5. Die perseel is omhein en spog met 'n inheemse tuin. The Owlers het slaapplek vir 10 gaste in die hoofhuis en apar...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 600
R2 520
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Robberg

37 Skerry Vore is 'n ruim selfsorghuis wat in die pragtige kusdorp Plettenbergbaai geleë is. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Al die badkamers bevat baddens en sto...

Vanaf
R790
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

Seven River Club Mews is 'n selfsorg-eenheid op die boonste verdieping in die veilige River Club-kompleks in Plettenbergbaai. Die River Club-kompleks is op die oewer van die Piesangrivier geleë en bied 24 uur-sekur...

Vanaf
R13 800
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Robberg

17 Magneten is ’n selfsorg-vakansiehuis in Whale Rock, Plettenbergbaai, slegs ’n kort entjie se ry vanafdie 6 Blouvlagstrande waarvoor dié kusdorp bekend is, en minder as 3 km vanaf Beacon Isle-winkelsentrum. ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg

113 on Robberg bied 5 gerieflike en suite-slaapkamers: 3 dubbelkamers, 1 enkelkamer en ’n gesin-suite wat slaapplek aan 4 gaste bied. Dis die ideale basis vanwaar jy dié pragtige area van die Wes-Kaap kan verken....

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg

Dolphins' Playground Beachfront B&B bied gehalteverblyf met 'n pragtige see-uitsig in Plettenbergbaai. Dié dorpie spog met pragtige strande, insluitend 'n Blouvlagstrand met 'n lieflike uitsig en warm water. Verbl...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

eBhayana Self-catering Lodge bied selfsorgverblyf minder as 1 km vanaf restaurante, winkels, 'n vulstasie, gimnasium en die gewilde Central-strand in Plettenbergbaai. Daar is 'n pragtige inheemse tuin met jangroentj...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robberg

Whale Rock Village 15 bied verblyf in 'n veilige landgoed in die kusdorp Plettenbergbaai. Die landgoed is naby Robberg Natuurreservaat, die strand en die lughawe. Die woonstel is smaakvol gemeubileer en bied slaapp...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

Jeremy en Judy verwelkom jou hartlik by hul 2 snoesige, gerieflike selfsorgwoonstelle op 'n veilige, omheinde eiendom. Pladda in Plett is net 850 m vanaf Robbergstrand, Plettenbergbaai se Blouvlagstrand en dit is oo...

Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
B&B in Piesangvallei, Robberg

Lala Panzi B&B is in 'n luukse, splinternuwe ontwerper-B&B met 'n moderne Afrika-atmosfeer. Dit is in 'n stil, veilige woonbuurt in Plettenbergbaai geleë, op Suid-Afrika se bekende Tuinroete. Dié B&B is omgewingsv...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Robberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Plettenbergbaai blad indien jy na meer Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za