Geverifieerde Resensie
St Lucia Estuary
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Lucia Estuary bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 612 resensies.
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
St.Lucia Imvubu Cottage"Would be great if there was a public pool or if the hotels allowed you to swim there."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Bushpigs Haven - Manzini Chalets"Beach and iSimangaliso wildlife."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Perna Perna St Lucia"Pragtige strande en die wildernisarea, alles in een bestemming."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
The Estuary Guest Chalets"Fantastiese vakansie dorp. Alles wat mens nodig het. Voëlkyk en wild pragtig. See is heerlik."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Flamboyant 17"As toeriste bestemming moet die hele dorp se mense meer profesioneel begin optree. Te laidback."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
62 The Bridge"Die natuur hier bied 'n ryke verskeidenheid wat die siel voed!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Manzini 12"The beach parking area becomes a bit crowded on the weekend."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Flamboyant Holiday Flats"St Lucia bied baie lekker verkansieverblyf met baie om te doen en te sien. Rustige dorpie met vakansie atmosfeer. Sal beslis weer gaan."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
St Lucia Wilds"Lekker seevis gekry by die kroeg/restaurant langs die garage."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
The Bridge 19 Self-catering"Die meer was 'n teleurstelling. Het jare terug seker eenkeer per maand daar gaan visvang. Vidal nou die enigste opsie."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Tree Top Village @ Urban Glamping"Gaan beslis terug met die hele gesin."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Flamboyant 10"St Lucia is alles wat ons verwag het en nog meer. Van die bos tot die see was ons regtig impressed en ons het net na 'n week uitgerus teruggekeer."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
23 Manzini Chalets - Pumba's Den"Small town, but a lot to do see and eat. People are kind and friendly. We never worried about the kids. It's a safe and clean place."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Luxury Tented Village @ Urban Glamping"Die dorp is mooi skoon en nie te veel slaggate in die strate nie. Toegang tot die strandmeer en staproetes kan aandag geniet, dit wil voorkom of daar net gekonsentreer word op die Groter St Luzia vleilandpark. "
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
57 Pelican Street"Jammer soveel besighede is toe en staan leeg! Jammer daar word niks aan die verlate glybaan gedoen nie! Die glybaan is n goeie tyd verdryf as die weer en wind nie strand toe gaan toelaat! Baie mooi en skoon dorp!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
62 The Bridge"Ek sal nie aanbeveel dat mens in die aand buite die dorp gaan ry nie weens ander mense wat baie gevaarlik ry."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"The best little town that has so much to offer!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
iGwalagwala Guest House"A true gem in centre of the Isimalangiso arena. One holiday is not enough to see everything. The effect of Covid-19 is obvious, but all St. Lucia needs is a kickstart of tourism to see it flourish again. St. Lucia is ready."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Shonalanga Lodge"It is a bit of noisy late night partying place, almost feels like Margate has moved to St Lucia. Maybe other areas is more quiet to stay."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Luxury Tented Village @ Urban Glamping"Breathtaking experience! Loved the fact that hippos walk the streets at night. Would recommend St Lucia to all nature lovers!"