Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Suiderstrand

4.4 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van Suiderstrand van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy Suiderstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Suiderstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suiderstrand selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Suiderstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suiderstrand Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Suiderstrand

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Agulhas, Overberg

Hierdie bekoorlike, afgewitte kothuise, met 'n speelse gevoel, is geleë in Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika. Dit is ook die plek waar die Indiese- en Atlantiese Oseaan mekaar ontmoet. Ons het 3 selfsor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Pa Nanna's Place is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat onder die eienaar se huis in die kusdorpie L'Agulhas in die Wes-Kaap geleë is. Die woonstel het 'n privaat ingang en see-uitsigte binne en buite die eenheid. Voo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

12 on Golf is 'n lieflike selfsorg-eenheid in L'Agulhas. Die eenheid vorm die grondvloer van die eienaar se privaat woning, maar dit het sy eie aparte en privaat ingang. Die huis spog met 'n pragtige uitsig oor die ...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Soutbos & Janfrederik Selfsorg is twee selfsorg-eenhede in die dorpie L'Agulhas aan die Suidkus van die Wes-Kaap. Soutbos is op die boonste vlak en Janfrederik is op die onderste vlak van die huis geleë. Albei het ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Finisterre is in L'Agulhas en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 2 woonstelle in 'n tripelv...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

La Lise is in L'Agulhas en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 3 gaste. Di...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

À La Mer is 'n lieflike troeteldiervriendelike en selfsorg-woonstel in L'Agulhas, 'n kusdorpie en vakansie-oord in die Wes-Kaap. Die dorpie staan bekend vir sy uitsigte, visvanggeleenthede en die Kaap Agulhas-vuurt...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

212 On Main is in die kusdorp, Agulhas, aan die mees suidelike punt van Afrika. Dis die naaste selfsorgverblyf aan die Agulhas Vuurtoring en die mees suidelike punt van Afrika. Die perseel is 200 m van die strand af...

20% af Winteraanbod!
VanafR850
R680
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Bietou Self-catering Garden Cottage is 'n selfsorg-tuinkothuis in L'Agulhas, 'n kusdorpie en vakansie-oord in die Wes-Kaap. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin van 4 of 'n paartjie wat op soek is na 'n veilige,...

Vanaf
R665
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Stap af tot by die mees suidelike punt van Afrika, bewonder die pragtige son wat agter 'n gestrande skeepswrak sak, besoek ons historiese vuurtoring. Dit is alles binne loopafstand van South Point af. South Point i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]