Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Suiderstrand

4.5 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Suiderstrand van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Suiderstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Suiderstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suiderstrand selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Suiderstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suiderstrand Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Suiderstrand

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Agulhas, Overberg

Happiness is 'n selfsorgvakansiehuis in Agulhas. Die huis kan 6 gaste akkommodeer en bied 'n rustige wegbreek van die stadslewe. Die oopplan-leefarea het 'n binnebraai. Die huis het 2 slaapkamers en 3 badkamers. Di...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Clingenstreet L'Agulhas is sentraal geleë in die kusdorpie L'Agulhas en bied gerieflike verblyf net 500 m van die Kaap Agulhas Vuurtoring af. Dit is naby die strand, winkels en restaurante. Die huis het 2 slaapka...

10% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 260
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Agulhas, Wes-Kaap

D’Hub Guest Cottage bied gerieflike verblyf in die bekoorlike kusdorp Agulhas. Dis 2 uur vanaf Kaapstad en bied opwindende natuurlike- en historiese besienswaardighede en 'n dramatiese landskap. Die tweeslaapkam...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Africa's Tip bied 2 selfsorg-eenhede in L'Agulhas. Dié eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek, weg van die stad se gewoel. Verblyf by Africa's Tip beskik oor 2 aparte woonstelle wat s...

Vanaf
R597
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Onneri- en Oppi-Koppi bied gemaklike verblyf aan 6 gaste in ’n huis of aan 2 gaste in ’n woonstel. Gaste kan die Oppi-Koppi Huis of Onneri-Koppi Woonstel bespreek. Oppi-Koppi Huis het 3 slaapkamers wat 2 badka...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

12 on Cooper at Agulhas is 'n selfsorg-vakansiehuis in L’Agulhas. Dié huis bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die 1 badkame...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

T-Nie-C is 'n houthuis in L'Agulhas oorkant die getypoel. Gaste kan 'n ononderbroke see-uitsig van die huis af geniet. Die huis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badk...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Fisant and Tobie is in die kusdorpie Agulhas en bied selfsorgverblyf aan 3 gaste net 250 m van die strand af. Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede. Tobie het 2 slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied en ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Agulhas, Wes-Kaap

Redsky Self-Catering is in Agulhas geleë, naby die mees Suidelike punt in Afrika, en bied gehalte-vakansieverblyf aan gaste. Dit is binne loopafstand van winkels, restaurante en die strand. Dié huis beskik oor 2 ...

10% af Aanbod!
VanafR980
R882
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Agulhas, Overberg

Huis van 2 Oseane is in die bekoorlike kusdorpie Agulhas, en stapafstand vanaf die strand, die Kaap Agulhas-vuurtoring, restaurante en die mees suidelike punt van Afrika. Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za