Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (307)
B&Bs (22)
Wildsplase (1)
Hotelle (11)
Gastehuise (23)
Selfsorg-eenhede (250)

Resensies van Umhlanga

4.8 / 5  
volgens 280 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga van 280 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umhlanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga

Lapis Lazuli Loft is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Umhlanga. Die eiendom is ideaal geleë naby die strand en Umhlanga Promenade. Die woonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 1 slaapkam...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

Umbrella Tree House is 'n pragtige 3-slaapkamer B&B, heeltemal apart van die hoofwoning met sy eie ingang. 'n Ruim houtdek onder die sambreelbome lei na 'n sitkamer en eetkamer wat vir die uitsluitlike gebruik van d...

Vanaf
R1 596
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

Die gesinsvriendelike Breakers Resort aan die kus van Umhlanga Rocks bied gehalte-verblyf en 'n verskeidenheid vermaak gedurende die dag en die nag. Dit is net 60 m van die strand en die wandelroete van die Wetlands...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Umhlanga

41 Licorna is 'n smaakvol gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Licorna Beach-kompleks in Umhlanga. Dié kompleks bied direkte toegang tot die blouvlag-swemstrand, asook 'n gemeenskaplike swembad en braai-a...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

202 Ben Siesta is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga Rocks. Umhlanga is een van die mees gesogte vakansie-oorde in Suid-Afrika en lok besoekers van regoor die wêreld. Die Indiese Oseaan se louwarm water is regdeur die...

Vanaf
R30 800
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Umhlanga

Hilken Lodge is 'n luukse Toskaanse selfsorg-villa wat in die hartjie van Umhlanga geleë is. Dit is net 750 m vanaf Umhlanga en die strand. Dié villa is ideaal vir familiebyeenkomste en sakefunksies. Verblyf vir ...

Vanaf
R1 518
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Umhlanga

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20 is op Umhlanga se strandfront en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste. Dit is op die tweede verdieping en word via 'n hysbak bereik. Die woonstel het lugversorging en ’n...

Vanaf
R1 213
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

Breakers Resort Apartment 412 is langs die kus van Umhlanga Rocks geleë en bied gehalte-vakansieverblyf. Die gesinsvriendelike oord bied verskeie vermaak deur die dag en in die aand. Dit is net 60 m se stap vanaf d...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Durban, Umhlanga

Beach Villa 27A & 27B bied selfsorgverblyf in Glenashley, Durban aan. Die eiendom is oorkant Glenashley-strand en sowat 21,5 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Verblyf by Beach Villa 27A & 27B beskik oor ...

Vanaf
R1 596
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

Breakers Resort Apartment 517 bied vakansieverblyf aan die kus by Umhlanga Rocks. Dié gesinsvriendelike oord bied 'n rits vermaak bedags en saans. Dis net 60 m se stap vanaf die strand en die Wetlands Sanctuary-voe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Umhlanga akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]