Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Blydeverd (4)
Blydeville (15)
Die Rand (15)
Keidebees (17)
Middelpos (12)
Oosterville (23)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (92)
B&Bs (20)
Wildsplase (6)
Hotelle (6)
Gastehuise (42)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Upington

4.3 / 5  
volgens 328 resensies
Lees regte resensies van Upington van 328 geverifieerde gaste.
Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Upington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Upington Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand, Upington

Aroma Guest House is in Upington, sowat 4,2 km vanaf Upington Internasionale Lughawe geleë en bied gehalte verblyf met uitstekende diens. Dit is ideaal vir sakereisigers, gesinne of gaste op soek na oornagverblyf. ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Rand, Upington

Tarentaalrand Gastehuis is in 'n rustige omgewing naby die stadskern in Upington geleë. Dit is 'n gerieflike oornagplek vir diegene wat met die Kalahari-Namakwa-Namibië-roete tussen Johannesburg en Kaapstad reis. ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelpos, Upington

Dreamstay bied luukse sakpasverblyf in 'n rustige en veilige woonbuurt in Upington. Dreamstay is sentraal naby Upington Medi-Clinic, skole en die Kalahari winkelsentrum, asook die N14 geleë. Gaste kan 'n rustige st...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelpos, Upington

Aan't Kanaal B&B is 'n pragtige, opgeknapte huis wat al van 1950 af staan, net 2 km van Upington se middedorp af. Die B&B is langs 'n groot park en 'n leivoor geleë, vandaar die naam. Aan’t Kanaal kyk uit oor die...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upington

Affinity Lodge is op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Die gastehuis is in 'n rustige, luisterryke tuin versteek met uitstekende uitsigte oor die rivier. Die gastehuis bied gerieflike kamers vir ges...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keidebees, Upington

Fish Eagle's Nest is 'n gastehuis in Upington. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorstopplek naby 'n verskeidenheid geriewe. Verblyf word gebied in 2 gastekamers en 1 selfsorg-eenh...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keidebees, Upington

Casa Calida is in Upington geleë en dis die ideale bestemming as jy die Noord-Kaap wil verken. Daar is 3 kamers waarvan 1 rolstoelvriendelik is. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met DStv, yskassie met voorraad,...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Die Rand, Upington

Classic Court is geleë in 'n lieflike, stil deel van Upington en die Toerisme Graderingsraad van Suid-Afrika het 3 sterre aan Classic Court toegeken. Die B&B is naby aan die sakekern, Kalahari Winkelsentrum, hospit...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington

High Breeze Lodge is in Upington geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, familie en gaste wat wil oornag. Dit is naby hoofweë, winkels, restaurante en Upington se sakekern. Die lodge het 8 luukse suites w...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
B&B in Blydeville, Upington

At Home is in Upington, 'n dorp in in die Noord-Kaap, geleë. Upington is veral bekend vir sy wynplase en winkelsentrums. Die ruim gastehuis bied verskeie verblyfopsies vir groepe, toeriste, kontrakteurs, skoolgroep...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Upington is verseker een van die "hotste" plekke in die Noord-Kaap. Dit is gelee op die oewers van die magtige Oranjerivier (een van Suid-Afrika se langste riviere) en is gestig in die jare 1800's toe dit 'n sendingstasie was, vanwaar dit ontwikkel het en in 1884 as 'n dorp erken is. Na sy ontwikkeling as 'n dorp het Upington redelik vinnig verder ontwikkel en vandag is dit die kommersiele, landboukundige en opvoedkundige middelpunt van die Gordonia Distrik. Die ekonomie van Upington is egter steeds baie van toerisme afhanklik....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]