Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (59)
B&Bs (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (50)

Resensies van Vishoek

4.6 / 5  
volgens 125 resensies
Lees regte resensies van Vishoek van 125 geverifieerde gaste.
Indien jy Vishoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vishoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vishoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fish Hoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vishoek Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Vishoek

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R618
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glencairn Heights, Wes-Kaap

Zwaluw & Fleur Ateljeewoonstelle bied selforg-ateljeewoonstelle in die lieflike Glencairn Heights omgewing. Verblyf word gebied in Zwaluw wat slaapplek vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders) het of Fleur wat sla...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Lock Road Apartment is op die Kalkbaaiberg. Dit is ’n knus woonstel onder ’n huis wat deur fynbos omring is. Die woonstel is nie opgebou rondom die huis nie, so gaste het privaatheid wanneer hulle ’n koppie te...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Glencairn Heights, Wes-Kaap

Bay Vista Garden Flat is 'n ruim en uiters gemaklike, privaat woonstel op die grondvloer, onder die hoofhuis, met lieflike see-uitsigte. Dit is in Glencairn, tussen Vishoek en Simonstad, geleë. In ons inheemse tuin...

Vanaf
R1 820
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Glencairn Heights, Wes-Kaap

A Tyde In Time Elsies Peak Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis wat volledig gemeubileerd is en op die piek van die Glencairn Heights geleë is. Dit bied 'n asemrowende uitsig oor Simonstad se hawe en omgewing. Di...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glencairn Heights, Wes-Kaap

Summerfold Studio Apartment is 'n selfsorg-solderwoonstel in 'n rustige woonbuurt in Glencairn Heights, met 'n aparte ingang. Die woonstel het 'n uitstekende ligging in Valsbaai, op pad na Kaappunt, en bied 'n see- ...

Vanaf
R12 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Glencairn Heights, Wes-Kaap

Delphinus House is in Glencairn Heights geleë, wat hoog in die berge is met 'n uitsig oor Valsbaai. Delphinus is gerieflik net 40 km van die Kaapse middestad af geleë. Die ruim huis het 5 slaapkamers, 2 gewone b...

Vanaf
R2 450
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Kalk Bay Cottage, Old Fisherman's Home is 'n ou historiese vissermanskothuis met 'n moderne gevoel. Dié kothuis is ideaal geleë naby al die besienswaardighede in die omgewing. Die kothuis teen Boyes-rylaan bied s...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glencairn Heights, Wes-Kaap

Glen Eden Studio is 'n selfsorg-dakwoonstel op die eienaar se perseel in Glencairn Heights, Kaapstad. Die eiendom is omring met bome en bied ongelooflike see- en berguitsigte van voor af. Dié helder en lugtige oop...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Brass Bell Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf bo-op ’n dubbelmotorhuis in Kalkbaai. Die woonstel is skoon en minimalisties met eenvoudige grys en wit kleure. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Fintimara Beach House is in Kalkbaai en is die ideale strandhuis wat net gerieflik is. Die huis is sentraal geleë en is net 'n paar meter van die dorpie, hawe en minute van die strand af. Daar is 3 gholfbane en bek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Vishoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]