Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (101)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (90)

Resensies van Voëlklip

4.8 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Voëlklip van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Voëlklip besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Voëlklip.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Voëlklip B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Voëlklip Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Voëlklip B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R2 310
per nag (plek vir 2)
B&B in Voëlklip

Voëlklip, Hermanus, is reeds dekades lank 'n beeldskone vakansiebestemming. Die suidelike noordkapper-walvisse het dit hul gekose plekkie gemaak. Maak dit nou ook joune. Kom kyk hoekom wêreldreisigers so graag by ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Voëlklip

78on5th in Hermanus is deur die AA as "Superior" gegradeer en dit bied privaat, stil akkommodasie na die wegkant van die hoofweg, met pragtige uitsigte oor die oseaan en berg. Die verblyf bestaan uit 5 dubbel en su...

Vanaf
R3 740
per nag, vir 2 mense
B&B in Voëlklip

Mosselberg on Grotto Beach is 'n 5-ster boetiek-villa wat in Hermanus in die Wes-Kaap geleë is. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat op soek is na stylvolle akkommodasie en warm gasvryheid na aan 'n versk...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 99 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Voëlklip

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermanus, Wes-Kaap

Robin's Rest is in die hoofstraat van Hermanus geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Verblyf word in 5 grondverdieping-kamers aangebied en elkeen het 'n privaat ingang en stoep. Elke kamer het 'n koningingrootte...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 577
R1 051
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermanus, Wes-Kaap

The Whale on Main B&B is 'n luukse B&B in die gewilde vakansiedorp, Hermanus, aan die Wes-Kaapse suidkus. Die dorp se prag, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk blommeryk en nabyheid aan Kaapstad, maak dit die id...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermanus, Wes-Kaap

Chesham House is 'n gerieflike, gesinstipe B&B in Hermanus, 'n kusdorpie wat bekend is vir sy informele atmosfeer en puik ligging. Die gastehuis bestaan uit 8 kamers wat tot 17 gaste kan huisves. Besprekings vir gr...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermanus, Wes-Kaap

Jakasa Guest House is 'n B&B in Hermanus en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemalike oornagplek naby besienswaardighede op die Suidkus-walvisroete. Verblyf bestaan uit 6 kamers wat uniek en stylvol versier is...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermanus, Wes-Kaap

Nautilus Cottage B&B is in Hermanus geleë, 'n prentjiemooi dorpie wat wêreldbekend is vir sy prag, walvisse en sjampanje-lug. Die gastehuis bied verblyf in Hermanus met al die nodige vir 'n werklike spesiale tydji...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
B&B in Hermanus, Wes-Kaap

Forty Trees is 'n 4-ster-gastehuis wat B&B bied en dis in die kusdorp Hermanus geleë. Dié gastehuis is naby die gewilde walviskykplekke in Hermanus. Daar is 2 slaapkamers by Forty Trees en elke kamer is individue...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus At Home is in 'n baie stil woonbuurt in Hermanus geleë. Dit is 5 minute se stap vanaf die bekende kranspaadjie wat oor die skouspelagtige Walkerbaai uitkyk. Die perseel het 'n swembad buite en uitsigte o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za