Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 6645 resensies.
Santie V. - 7th July 2016
staying in Pellissier, Vrystaat
Easy access on route to Cape Town. Very quiet neighbourhood.
William D. - 7th July 2016
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Dit is 'n gewone woongebied. Wegneemkos, bankgeriewe beskikbaar minder as 'n kilometer van die gastehuis.
Christa F. - 7th July 2016
staying in Springfontein, Vrystaat
Die dorp gaan maar dieselfde pad as die meeste klein plattelandse dorpies.
Louise M. - 7th July 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n pragtige dorpie tussen mooi berge. Baie om te sien en lekker eetplekke. Ons kuier gereeld daar.
Johnny G. - 7th July 2016
staying in Bloemfontein, Vrystaat
No comments, stayed one night only arrived in the dark left the next morning in the drak.
Jessica K. - 7th July 2016
staying in Clarens, Vrystaat
If you like a safe place to shop and wander around between restaurants and in nature, highly recommended!
Henk K. - 7th July 2016
staying in Clocolan, Vrystaat
Ons was by 'n troue by Zuikerkop net buite Clocolan, daarom het ons hier geslaap. As jy 'n plek soek waar daar regtig niks is vir sover jy kan sien nie, dan is hierdie die ideale wegbreek plek. Ons was egter lekker verras. Die oomblik wat jy begin kyk om te kyk sien jy daar gaan baie meer aan as wat jou eerste indrukke is.
Cornelius V. - 7th July 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Baie nice.
Heather P. - 5th July 2016
staying in Wepener, Vrystaat
Sorg net dat die GPS die korrekte toegangsroete tot die dorp bekom! Tyd was ook te min om regtig die dorp te verken. Dalk volgende keer langer kuier!
Andre S. - 4th July 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Dit is 'n heerlike plek om te kom ontspan en die pragtige natuur te geniet. Sal definitief weer teruggaan!
Hendrik D. - 4th July 2016
staying in Ventersburg, Vrystaat
Ek dink 'n plattelandse dorp met opregte mense daar.
Amelia S. - 4th July 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Ek gaan vir seker terug! Daar is baie wat ek nog wou sien en doen.
Morné C. - 3rd July 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie met baie kuns, winkels en restaurante. Dit is beslis iets uniek. Indien u nog nie die dorpie besoek het nie, sal ek beslis 'n minimum 2 dae besoek voorstel.
Herman K. - 2nd July 2016
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Ons het slegs oornag, so ons kan nie werklik kommentaar lewer nie. Lyk egter na 'n mooi en rustige omgewing.
Anke N. - 1st July 2016
staying in Universitas, Vrystaat
Universitas is sentraal vir ons behoeftes en 'n baie lekker rustige omgewing.
Marietjie J. - 1st July 2016
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Aangesien ons die hospitaal moes besoek was dit ideaal geleë.
Rezanne N. - 30th June 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige naweekbestemming.
Liezel V. - 30th June 2016
staying in Parys, Vrystaat
Mooi dorpie.
Yvette R. - 30th June 2016
staying in Clarens, Vrystaat
My mees "favourite" plek op aarde.
Umari L. - 30th June 2016
staying in Trompsburg, Vrystaat
Ons het slegs via Trompsburg na Potchefstroom en Messina gereis.
Ray B. - 30th June 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Mal oor die plek....mens is ontspanne die oomblik as jy uit die kar of af van die motorfiets af klim....
Yzelle V. - 30th June 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is beslis 'n besoek werd.
Linda H. - 29th June 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Awesome plek en nie ver van Gauteng af om 'n langnaweek te gaan nie.
Muriel R. - 28th June 2016
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Fichardt Park is ideally situated if one wants to get in and out of Bloemfontein with ease. We did not go into the suburb.
Petro R. - 27th June 2016
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Langenhovenpark is 'n baie netjiese woonbuurt en ek sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n oornaggastehuis.
Eon A. - 27th June 2016
staying in Parys, Vrystaat
Pragtige dorpie.
Yolandie F. - 24th June 2016
staying in Parys, Vrystaat
Hulle kort 'n Ocean Basket ... hehehehe.
Jan E. - 23rd June 2016
staying in Parys, Vrystaat
Skoon en netjies.
Henk L. - 23rd June 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Dis 'n amazing dorpie, baie mooi en sal elke jaar graag wil besoek.
Alette P. - 23rd June 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Loads of fun, beautiful landscape, friendly people, great restaurants.
Hettie B. - 23rd June 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Mal oor Clarens. Clarens is kos vir jou siel.
Marius B. - 23rd June 2016
staying in Flamingo Park, Vrystaat
Van Welkom oor die algemeen dink ek Flamingo Park is van die netjieste en skoonste dele waar 'n mens gerus kan tuisgaan! Die inwoners hou seker self hulle voorstad netjies!? Hou so aan dalk steek julle die res van Welkom se mense aan.
Carlien B. - 23rd June 2016
staying in Parys, Vrystaat
Oulike intieme dorpie, lekker baie goed om te kyk en te koop.
Buks A. - 23rd June 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Puik waarde vir geld en verskeie doendinge en aktiwiteite!
Wanda S. - 23rd June 2016
staying in Vrede, Vrystaat
Vir die persoon wat wil wegbreek van die gewoel van die stad bring Vrede voorwaar vrede in jou gemoed.
Deon V. - 23rd June 2016
staying in Parys, Vrystaat
Fabulous.
Elize H. - 23rd June 2016
staying in Bedelia, Vrystaat
Netjiese voorstad van Welkom. Dit was die eerste keer wat ons in Welkom gekom het en met Henry se hulp het ons gou die plekke gekry.
Andries B. - 23rd June 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Kuier gereeld in Clarens.
Naria D. - 23rd June 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n pragtige toeriste dorpie. Ek sal altyd weer terugkom.
Amanda B. - 23rd June 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is my droom dorp! Ek het als geniet daar!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]