Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7961 reviews.
"Vol kultuur en kuns. Waarde vir geld as jy lekker tuisgebak wil koop. Die diens is puik by elke restaurant/winkel en die mense is vriendelik. "
"Die dorp se paaie kort maar aandag soos baie plattelandse dorpe in ons mooi land!"
"It is conveniently situated on route from Johannesburg to East London. It has an excellent restaurant that serves the most delicious curry. "
"Wat ek daar gesien het was maar net nie wat ek verwag het nie. Die toestand waarin die strate en omgewing is, sien ons nie hier in Hartenbos nie. Selfs die kitsbank, waar ek wou geld trek, was al die tweede dag buite werking, soos aan my vertel is."
"Daar is baie aktiwiteite in en rondom Parys. Ons het 'n begeleide toer deur die Vredefortkoepel onderneem wat baie interessant is. Dit is beslis een van die aktiwiteite wat ons sal aanbeveel vir iemand wat Parys besoek."
"Dit is 'n pragtige dorpie en as die water en elektrisiteit hou, 'n wegbreek werd. "
"Tipies Vrystaat is die omgewing redelik kaal, maar tog baie mooi op sy manier."
"Road was under repair, instructions to get there not clear and we came in the wrong way over really bad roads."
"'n Bietjie vêr van die middestad, (so 10 km) maar tog was daar talle ander groot sentrums nader. Baie stil en mooi woongebied. "
"Baie baie plekke en besienswaardighede, sal vir seker terugkom. Ongelooflike natuurskoon."
"Die paaie is in 'n baie swak toestand, maar die Spur se kos is uit die boonste rakke."
"Baie natuurskoon, 360° se skildermooi berge. Baie om te doen as jy bereid is om te betaal."