Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.
Spitskop Small Holdings, Free State
Bains Lodge"Geboue binne en buite kort aandag. Log Cabin's uitters vuil en behoort eers opgeknap te word voordat daar weer persone toegelaat word om daar te slaap."
"Die rustigheid en berge van Clarens is kos vir jou siel! Dit is eintlik so naby aan Bloemfontein, mens moet meer 'n tydjie maak om daarheen weg te breek."
"Baie lekker met vriendelike inwoners. Uiters geskik vir toeriste wat die natuur wil verken en die omgewing sal waardeer."
"Baie aangenaam. Stel voor hulle moet pad om middel blok 'n one way maak. Voertuie kan nie albei rigtings ry nie, te min spasie."
"Ons love Clarens, absoluut 'n pragtige dorpie en sal baie langer daar wil kuier as net 'n naweek."
"'n Mens voel veilig en ontspanne in die mooie Clarens met sy talle inloerplekke en eetplekke te kies en te keur. Dan is Golden Gate ook net om die draai. "
"Definitief 'n dorpie wat sommer vinnig in jou hart inkruip, met al sy klein winkeltjies en sy natuurskoon."