Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.

Dwarskersbos , Weskus

Lekke By Die See

"Pragtig, rustig, veilig. Vriendelike mense."

Yzerfontein, Weskus

Raaswater

"Daar kort regtig 'n bietjie meer goeie restaurante."

Dwarskersbos , Weskus

Jubel n Juig Self-Catering

"Mooiste, rustigste, veilige en skoon dorpie met die vriendelikste mense. Ek sal permanent daar kan bly."

Velddrif, Weskus

River & Sea

"Baie nice plekkie vir rustigheid."

Velddrif, Weskus

River & Sea

"Hierdie plek is lieflik! Gaan Bokkomlaan toe, doen 'n rit op die Crackling Rosie, moenie die fossielpark mis nie en gaan sien Emmertjie se meer as moeite kos!"

Lambertsbaai, Weskus

Lekke Ekke

"Kan die asgate nie op ander plek wees nie?"

Paternoster, Weskus

Blaasoppie

"Noisy Oyster se kelner, Peter is die beste. Ons het so lekker geëet en gekuier in Paternoster. Ons sal definitief weer kom."

Lambertsbaai, Weskus

Bokkomblommetjie

"Altyd lekker om Lambertsbaai te verken. Ek is lief vir die plek en sy mense."

St. Helenabaai, Weskus

Sandy Footprints

"Beautiful, close to other towns, enough for grocery shopping. "

St. Helenabaai, Weskus

The Tiki Hut

"Lekker rustige area, skoon strande en vriendelike mense."

Lambertsbaai, Weskus

Aan't See House and Apartment

"If you find yourself in Lamberts Bay, Isabella's is the restaurant to try."

Paternoster, Weskus

Sonkwassie

"'n Unieke bestemming met pragtige natuurskoon, 'n vriendelike gemeenskap en 'n quaint kleindorpie-atmosfeer."

Lambertsbaai, Weskus

Arendzicht

"Dis 'n rustige, vriendelike en pragtige kusdorpie. Sal altyd weer daarheen gaan vir 'n wegbreek."

Paternoster, Weskus

Oppidraai B

"Will be back for another visit soon!"

Paternoster, Weskus

The Loft

"Een van my gunstelingplekke!"

Yzerfontein, Weskus

Kariza

"Oulike, stil dorp. Baie veilig. "

Yzerfontein, Weskus

Simply Yzer Self-catering Apartments

"This is my new favorite place! Friendly people and scenic views. The bonus is its safety. Will definitely come back!"

Yzerfontein, Weskus

Seehuis

"Sommer net 'n plek waar jy rus vir jou siel kan gaan haal!"

Weskus

Harder en Springer

"Weskus-beskus!"

Yzerfontein, Weskus

NetReg

"Any visit to Yzerfontein must include a trip to Yzer Bru Micro Craft Brewery. The experience was awesome. Excellent beer choice and great menu items. But the best part of our afternoon was the amazing service and friendliness of the owners and staff. Nothing was too much trouble and they really aim to please. Well done Yzer Bru, we will definitely be back."

St. Helenabaai, Weskus

Sea Breeze

"Wees versigtig waar jy gaan vir etes. Party restaurante word aanbeveel, maar is nie goed soos gesê word nie. Lees maar resensies wat nie meer as 3 maande oud is nie."

Yzerfontein, Weskus

Driftwood Self-Catering Home

"Pragtige, stil kusdorpie. Silwerskoon strate en manjifieke natuurlike skoonheid. Naby en maklik toeganklik vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe."

St. Helenabaai, Weskus

Beach House Britannia Bay

"If you are looking for a peaceful beach location to relax, this is it!"

Paternoster, Weskus

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Beautiful, peaceful, clean little town."

Paternoster, Weskus

Sugar Shack

"Love die winkeltjies en die Voorstrandt se kos was puik gewees!"

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Is 'n asemrowende dorpie."

Blad
Blad 82 - Wys 2431 tot 2460
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang