Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van West Beach

4.5 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van West Beach van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy West Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in West Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bloubergstrand, West Beach

Coral Bay is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Dis die ideale plekkie vir diegene wat Kaapstad of die omgewing wil verken. Blouberg is gewild vir watersport soos seilplank- en vlieërbranderry en ander doending...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, West Beach

Cape Town Horizons bied uitsigte oor Kaapstad en op Tafelberg oorkant die baai vanuit 'n ruim woonstel in Blouberg wat stylvol versier. Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers waarv...

Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in West Beach

Durham Road 31 is in 'n stil keeromstraat in die gegoede buurt, West Beach, geleë. Ons bied aan gaste 'n rustige wegbreekplek in die hartjie van Kaapstad. Die moderne selfsorghuis is ideaal vir 'n groot groep vrien...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Beach

Blue Mountain Guest House bied verblyf aan gesinne, groepe en sakereisigers wat hartlik en ontspanne is. By ons sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Ons bied al vir 24 jaar luukse en baie gerieflike verblyf tee...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, West Beach

Die woonstel het 2 slaapkamers en is op die grondvloer van 'n sekuriteitsblok met hek-wagte geleë. Die hoofslaapkamer het 'n koninginggrootte-bed asook en suite-badkamer, en die ander kamer het 2 driekwartbeddens...


Akkommodasie binne 10 km vanaf West Beach

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

58 Espanol is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n sekuriteitskompleks in Bloubergstrand geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gesellige verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Die woonstel is ten...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Studio Apartment is in Bloubergstrand en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die privaat ateljeew...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Strawberry Lane is in Bloubergstrand naby Kaapstad geleë. Doendinge in die omgewing sluit Canal Walk Winkelsentrum, Robbeneiland, die V&A Waterfront, Tafelberg en Milnerton Gholfklub in. Die selforgverblyf bestaan...

Vanaf
R6 380
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

54 Sail Street is ’n privaat vakansiehuis in Bloubergsands. Hierdie luukse oopplan-huis het al die noodsaaklikhede vir ’n ontspannende tyd. Die huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badka...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Kaapstad

Ocean View Apartment is ’n smaakvol versierde selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van die veilige Balmoral Heights-kompleks in West Beach. Dit bied pragtige uitsigte oor die see. Die woonstel is ideaal vir ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die West Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]