Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (81)
B&Bs (10)
Wildsplase (2)
Hotelle (8)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (44)

Resensies van Windhoek

4.4 / 5  
volgens 48 resensies
Lees regte resensies van Windhoek van 48 geverifieerde gaste.
Indien jy Windhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Windhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windhoek Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Windhoek

Heavenly Vale Self-catering Accommodation bied gerieflike verblyf in 'n gesinshuis in die Ludwigsdorf-woonbuurt in Windhoek. Dié huis is smaakvol versier en is 1,9 km vanaf Square Park-winkelsentrum en 5,1 km vanaf...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Windhoek

Namib Sands is in die stil buurt Pionierspark in Windhoek geleë. Verblyf word in 'n gastekamer op die eienaar se perseel gebied. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkame...

Vanaf
R665
per nag (plek vir 1)
B&B in Eros, Windhoek

Hilltop Guest House is in Windhoek naby gewilde besienswaardighede en verskeie restaurante in ’n veilige area geleë. Dié huis het ’n uitsig op die Klein Windhoekheuwels. Die ontspanne atmosfeer is geskik vir s...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Windhoek

Vineyard Country bied gerieflike verblyf in 'n stil, vreedsame gastehuis in 'n wingerd oos van Windhoek, sowat 9 km vanaf die middestad. Dié eeu-oue gebou bied ouwêreldse bekoring, 12 gastekamers, en 'n kampeert...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
B&B in Windhoek

Uzuri Guesthouse is oorkant Windhoek se Skougronde en naby Maerua Mall geleë. Die mall bied 'n verskeidenheid klerewinkels, koffiewinkels, restaurante, kruidenierswinkels, bankgeriewe, Virgin Active en vele meer. ...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Ludwigsdorf, Windhoek

Herzinger Boutique Guesthouse is in Windhoek geleë en is ideaal vir gaste wat net wil oorslaap, vakansiegangers en sakereisigers. Dié gastehuis bied kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het naamlik, Nook, Hideout...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Windhoek

Merensky Towers Unit 06 is in Ausspannplatz in Windhoek geleë en bied gehalte-verblyf naby alle geriewe. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, groot hoofweë, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid besk...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Windhoek

705 @ City Junction is ’n selfsorgwoonstel op die sewende vloer, gerieflik in die middel van Windhoek naby die winkelsentrums, restaurante en ander besienswaardighede geleë. Die eenheid is ideaal vir 4 volwassene...

Vanaf
R2 654
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ludwigsdorf, Windhoek

Belvedere Boutique Hotel is 'n unieke, luukse oase in Windhoek. Dié hotel is in Ludwigsdorf, Klein Windhoek geleë. Belvedere is 'n eksklusiewe boetiekhotel met 18 individuele kamers, wat standaardkamers, luukse ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Windhoek

Tilla's Guesthouse is in die hartjie van Windhoek. Chill Pepper Boutique Hotel het 9 stylvolle kamers, elk met 'n enkel- of dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die kamers het elkeen lugversorging, grati...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za