Rothesay House
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die gastehuisbestuurder sal aan diens wees om gaste in te teken en die R1000 breekskadedepsosito te ontvang. Dit moet in kontant betaal word. Die breekskadedeposito word terugbetaal sodra die huis nagegaan is. 'n Skoonmaakfooi van R300 word gehef afhangend van die toestand van die huis voor gaste vertrek. Die uitkloktyd kan nie uitgestel word nie aangesien die huis voorberei moet word vir volgende gaste. Dit kan vooraf gereël word en teen 'n ekstra koste plaasvind.
Elektrisiteit word voorsien, maar indien die hoeveelheid oorskry word word 'n ekstra fooi gehef. Die gastehuisbestuuder sal dit met gaste met aankoms bespreek.
Let wel dat partytjies/funksies of geraas nie toegelaat word nie aangesien dit 'n residensiële area.
Daar is parkeerplek vir 1 voertuig in die motorhuis. Ander voertuie kan op die oprit parkeer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rothesys-weg 18, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom