Geverifieerde Resensie
Breede River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Breede River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1168 resensies.
Rawsonville, Breederiviervallei
Slanghoek Mountain Resort"Rawsonville en omgewing is pragtig en daar is die mooiste natuur rondom jou en baie plekke wat jy kan besoek, dus is Rawsonville baie lekker om te besoek."
Rawsonville, Breederiviervallei
Slanghoek Mountain Resort"Du Toitskloof kelders is fantasties die mense gaan uit hulle pad uit vir jou."
"Worcester is great for tourism. We went to "Kleinplasie" and totally enjoyed the museum. We were amazed to see all the industrial activity which had taken place on that farm so many years ago. We were totally blown away. Very informative and we would like to go back to gain more information on the history of Worcester. The restaurant was uitstekend!"
"The town of Worcester is bigger than one would think with many stores and restaurants for convenience. The town is surrounded by majestic mountains. "
"It is a nice quiet country escape close to the towns of Tulbagh, Ceres and Worcester."
"Baie unieke bestemming met baie om te sien. Besoek van omliggende dorpe beslis die moeite werd."