Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 2352 reviews.
"The peace and wide views are stunning, small old towns with a rich history in between."
"We loved it, small little village with lovely friendly people and great restaurant's."
"Montagu verdien dat 'n mens vir 'n langer tydperk as net een nag daar deurbring om na al die geboue en geskiedenis te kyk."
"A place that is quiet and only effected a bit by people, trails and nature at your leisure. "
"Ek gaan telkemale terug na Montagu omdat ek elke keer so lekker daar kuier."
"Baie lekker dorp met heerlike eetplekke en alles wat mens sou benodig. Baie in omgewing om te sien en te besoek."
"'n Rustige dorpie met heelwat besienswaardighede - en, natuurlik, die droëvrugte is ongeëwenaard."
"Pragtige dorp met wonderlike ou geboue en museum wat die geskiedenis mooi bewaar."
"Montagu is een van die bes bewaarde geheime van ons streek. Die huise is goed bewaar van era lank gelede."
"Besigheidsplekke en ander besienswaardighede meestal binne loopafstand."
"Very clean with lots of old style homes and beautiful view of Langeberg mountains."
"Montagu is regtig 'n pragtige omgewing met die mooiste natuurskoon. Doen gerus die moeite en besoek die omgewing."