Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2351 resensies.
"Daar is heelwat om te sien en ervaar. Die 2 eetplekke wat ek by geëet het was gasvry en het geurige etes voorsien. Daar is ook genoeg geleentheid om deur die dorp te loop en na die ou huise te kyk. Die museum is 'n ervaring op sy eie. "
"The peace and wide views are stunning, small old towns with a rich history in between."
"We loved it, small little village with lovely friendly people and great restaurant's."
"Montagu verdien dat 'n mens vir 'n langer tydperk as net een nag daar deurbring om na al die geboue en geskiedenis te kyk."
"A place that is quiet and only effected a bit by people, trails and nature at your leisure. "
"Ek gaan telkemale terug na Montagu omdat ek elke keer so lekker daar kuier."
"Baie lekker dorp met heerlike eetplekke en alles wat mens sou benodig. Baie in omgewing om te sien en te besoek."
"'n Rustige dorpie met heelwat besienswaardighede - en, natuurlik, die droëvrugte is ongeëwenaard."
"Pragtige dorp met wonderlike ou geboue en museum wat die geskiedenis mooi bewaar."
"Montagu is een van die bes bewaarde geheime van ons streek. Die huise is goed bewaar van era lank gelede."
"Besigheidsplekke en ander besienswaardighede meestal binne loopafstand."
"Very clean with lots of old style homes and beautiful view of Langeberg mountains."