Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2351 resensies.
"It is truly spectacular with beautiful scenery and so centrally located."
"Baie moontlikede in die omgewing. Die pad na Robertson bied die geleentheid om die natuur te geniet."
"We felt welcome and had a very enjoyable visit to Lords, definitely a must. Some of the art venues were unfortunately closed but the shopping was great. All the people we met where warm and welcoming. The surrounding area with the fynbos, vineyards and fruit trees in blossom made beautiful pictures."
"Excellent setting amongst beautiful mountains next to the Keisie River. Farm stalls on Route 66 selling a range of local produce and products and historical sights make Montagu an excellent tourism destination."
"'n Juweel van 'n dorp wat 'n mens maklik net deurry en nie tyd maak om te stop nie."
"Pragtig! Temenos die hoogtepunt! Ps 23 - Na waters waar rus is en groen weivelde word hier waar!"
"Lieflike vlaktes, interessante plekke om by te stop en goeie wynplase. Mooi karoo-dorpies met lekker koffiewinkels wat mens uitnooi om te stop."
"Die wynplase is pragtig, die mens gasvry en die wyn lekker. "
"Pragtige dorpie! Ons het die Montagu guano caves baie geniet - ons jong kinders (5 en 7) was in die sewende hemel!"
"One of the most beautiful towns in our country with so much history, things to do and see."
"Mcgregor is 'n verrassing. Dis n pragtige, skoon en rustige dorpie. Die geluide van die dorp is so pragtig."
"Montagu en omgewing is 'n baie mooi deel van die land en 'n mens kan na baie plekke ry."
"What a wonderful bunch of people! We only visit De Rust twice a year during Meiringspoort Race in October and Meiringspoort Trail Run in May but every time I am stunned at how they go out of their way to make visitors feel welcome. Their "basaars" with food stalls are amazing and the atmosphere is out of this world. "
"Goed geleë vir ontspan, stil rustige area met soveel om te doen as jy 'n liefhebber van natuur is."
"Die dorpie is mooi. Die omgewing is baie interessant, veral die Seweweekspoort. Beslis die moeite werd om hierdie natuurwonder te besoek."
"Die omliggende natuur is baie mooi. Die swembad was oorvol en baie raserig. Die padstal was nie baie opwindend nie. Baie goedere wat in alle padstalle ook te vinde is"