Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3635 resensies.
"Net jammer die plek is nie langs die see nie, anders sou ek onmiddellik eiendom daar gekoop het vir ons aftrede."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Church Hills Boutique Guest House"Pragtig, maar min om te doen in die onmiddelike omgewing."
"We really enjoyed the things to do in the surrounding area, even with the wine tasting all closed because of lockdown restrictions!"
"Mooi dorpie met die nodige geriewe. Kan ook kaas koop by die fabriek. Pad vanaf Robertson tot by Bonnievale is die mooiste kleurvolle pad om te ry."
"Klein dorp met min besienswaardighede, alhoewel dit ’n goeie ligging is om te slaap op pad Kaap toe. "
"Mooi dorp met interessante besienswaardighede, lekker eetplekke in 'n pragtige omgewing."
"Wow! Verrassende tuiste en dorpie. Geskiedenis ryk, soos onder andere Kanonkop se kanon. Droë vrugte! Ou geboue en oudhede."
"Mens kan maande in die Stellenbosch-area deurbring met alles wat te siene en te belewe aangebied word. Selfs al gaan mens jaar na jaar terug daarheen."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Chic Shack"Met al die wynkelders wat tans weens COVID-19 gesluit is word die vermaaklikheidsopsies bietjie beperk. Daar is nogtans genoeg ander besienswaardighede waarmee besoekers hulle kan besig hou."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Villa Anna Katarina"Riebeek Kasteel is 'n moet op enige reisplan."
"Pragtige omgewing, baie geskiedenis, kultuur en natuurskoon. Wonderlike vars produkte en goeie eetplekke. 'n Ware pêrel as bestemming!"
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Eldorado Self-Catering Country House"Riebeek Kasteel is naby Kaapstad met 'n gesellige plattelandse dorpatmosfeer. Dis naby aan al die bekende wynplase en ander dorpies is naby genoeg om te besoek, soos Tulbach. Daar is goeie restaurante in die dorp ook."
"Lovely little village. Wish there was more to explore, but the level 3 lockdown definitely played a role."
Prince Alfred Hamlet, Kaapse Wynlande
De Liefde Cottage"Not alot in the town itself, but surrounding areas has plenty ie. Tulbagh and Ceres."