Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 3690 reviews.
"Die art deco Montagu hotel is 'n besoek werd. Ons het 'n heerlike ete in ouwêreldse sjarme geniet, met rustige agtergrondmusiek wat op die vleuelklavier gespeel word."
"McGregor is soos 'n batterylaaier - nie opwindend nie, maar doen sy werk goed. Jy kom met 'n pap battery daar aan en vertrek weer met 'n volgelaaide een. Dit is asof tyd teen halfpas loop op hierdie pragtige plekkie. Ek wil wéér en wéér en wéér teruggaan!"
Stellenbosch Central, Cape Winelands
Bonne Esperance Guest House"Heerlike restaurante en koffiewinkels binne loopafstand."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
La Montagne Lodge"Na-uurse vermaak is maar skraps. Daarom sal 'n TV in die kamer verwelkom word."
"Lekker plek, maar nie 'n 5 ster hotel nie, maar dit is nie hoekom jy McGregor toe kom nie."
Stellenbosch Central, Cape Winelands
UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment"Love dit, so baie plekkies om te sien en om by the gaan eet."
"Uitstekende ligging, binne loopafstand van die middedorp en die kampus. Mooi uitsig oor die vallei. Rustige buurt."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
La Montagne Lodge"What a lovely little town. Will definitely return!"
"Baie dag uitstappies in die area. Oulike eetplekke en natuurlik wynplase."
"Ons was nie regtig daar tydens ons besoek nie. Maar dis 'n mooi dorpie met 'n pragtige uitsig oor die Slanghoekvallei."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Moreson Manor"Pragtige, unieke dorpie met baie karakter en lieflike uitsigte."
"Heerlike aandete geëet by Fowlers en die beste koffie gedrink by Cafe Hugo. Baie lekker Parkrun."