Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6479 reviews.
"Uit 'n veiligheidsoogpunt dink ek dis belangrik dat mens die dorpe vemy en eerder oornag op plekke soos Aloe Grove waar mens nie bekommer oor jou motor, wat dalk kan weg wees, die volgende oggend nie."
"Kei Mouth still has that small holiday village feel. It has everything you need and above all is right in the mouth of the Great Kei, gateway to the Transkei resorts. It's well well worth a visit."
"Beveel aan, lekker omgewing en ook lekker eetplekke, goedkoop."
"Met die studente verblyf regoorkant die hotel, was daar geraas en harde musiek tot laat die aand."
"Verkies Gonubie as die betemming in die Oos-Kaap. Goeie infrastruktuur, netjies en goed versorg."
"Quiet, peaceful and place where you really rest from the rat race. In general a place where the calm of nature can be experienced for those whom really require it."
"Very easy access to business opportunities and great vacation destination with lots to see and do, just bear in mind that the Eastern Cape does have drought seasons and water should be used wisely."
"Sommige van die snuistery winkels en restaurante is nie oop op 'n Maandag nie. Die kerkie is 'n moet sien."
"Beslis 'n dorp met baie geskiedenis en beslis die moeite werd om meer tyd te spandeer as bloot net te oornag. Die omgewing is pragtig, net jammer dat die strate ook oorgeneem word deur bedelaars en besope mense wat 'n gevaar is vir motoriste. Geen polisiëring was in sig op enige van die tye wat ons daar was nie - laat jou effe onveilig voel in so 'n pragtige dorp waar besoekers maklik van een plek na ander kan loop."
"Dit is 'n baie rustige dorpie en jy vind alles baie gou. Die strand gebied is groot en kan nie sommer beknop wees met vakansiegangers nie. Werklik 'n aanbeveling."
"Min plekke om te gaan vir aandete, maar heelwat wegneemeetplekke om daarvoor op te maak."
"Ek wou nog altyd die Uilhuis gaan besoek het en dit was 'n belewenis. Ek kan ook die fossielsentrum aanbeveel waar ek geleer het hoe om fossiele te soek! Daar is regtig soveel om te doen, jy sal nie glo hoe vol dinge so 'n klein dorpie kan wees nie. Moet beslis ook nie die bier en kaas by die Brewery mis nie en ook die Tower Restaurant se Karoo Lam was 'n treffer. Ek wil beslis weer soontoe gaan. Dit was regtig een van die mees interessante plekkies wat ek al by was. En die mense is so vriendelik. Vir jou volgende vakansie, oorweeg beslis Nieu-Bethesda."
"A bit dry when we arrived, but they are in a middle of a drought, so cannot blame anyone. Better than staying close to main camp as you have easier access to Colchester and civilisation, with as easy access to both the park and Sunday's River."